Volkies Krieket het hul jaarlikse “capping” funksie vir hul 15A’s en eerste span krieketspelers onlangs aangebied.
Die NWU se Prof. Pieter Kruger, die wêreldbekende sportsielkundige, het as gasspreker tydens die aand opgetree, waar hy spelers met sy verrykende insig en kennis, krag vir die krieketseisoen gegee het.
Volkies se krieketspanne speel komende Saterdag (2 September) teen hul tradisionele teenstanders, Gimmies in die Noordwesliga.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






