Laerskool Kenmare
-
Van afslaan tot liefdadigheid: Kennies hou gholfdag
Jaarliks verwelkom Laerskool Kenmare die gemeenskap vir ’n dag van gholf, samehorigheid en fondsinsameling – ’n perfekte kombinasie van sport…
-
Kennies vier hul vriendelike ontvangsdames
Laerskool Kenmare bederf hul ontvangsdames met geskenke en 'n ete om hul harde werk te waardeer.
-
Wynliefhebbers klink vir ’n goeie doel
Tydens 'n aand van wyn en samesyn is fondse vir twee skole ingesamel.
-
Kennies is finansieel geletterd
Kennies wen finansiële geletterdheid kompetisie en spog met die hoogste algehele gemiddeld.
-
Kennies hou gholfdag vir skool en minderbevoorregtes
Laerskool Kenmare bied gholfdag vol pret met die doel om fondse in te samel vir skool en minderbevoorregte leerders en…
-
Pret en spoed in die modder saam Kennies
Kennies hou jaarlikse Kaskardag om fondse vir die skool in te samel.
-
Kennies spog met drie Protea-ringbalspelers
Laerskool Kenmare het aangekondig dat drie leerders nasionale kleure verwerf het in ringbal.
-
Kennies kén Die Bybel
Kennies was die enigste skool van die Wes-Rand wat deelgeneem het aan 'n Super-12 Bybel-vasvrakompetisie.
-
G’n plek vir afknouery by Kennies
Matteus bespreek boeliegedrag en afknouery met leerders van Laerskool Kenmare.
-
A show of paws, pilots and prowess at Kennies
From dog tricks and emergency training to helicopter skills – the BCI Academy team and others put up quite a…
-
Kennies spog met trop Goue Leeus-rugbyspelers
Laerskool Kenmare het 14 rugbyspelers wat 'n Goue Leeu op hul bors dra.
-
Juané kan weer hoor!
Laerskool Kenmare en Jacaranda FM skenk duisende sodat leerder kan hoor.











