Laerskool Kenmare
-
Kaskardag laat Kennies se gees behoorlik losbars
Van kleurvolle kaskarre tot groot glimlagte – Kennies se terrein gons van opwinding.
-
Teenboelieveldtog bring belangrike boodskap na Kennies
Afknouery kan op verskeie maniere plaasvind, met ’n studie wat wys dat kwetsende naamnoemery die algemeenste vorm onder Suid-Afrikaanse laerskoolkinders…
-
Kyk: Kennies se koorfees laat stemme blom
Jong sangers Van Graad R tot hoërskool het op 5 Augustus hul stemme laat hoor tydens Laerskool Kenmare se Marlothii…
-
Marlothii Eisteddfod laat Kennies se talente blom
Van die jongste tot die oudste Kennie het hul kultuurtalente met selfvertroue ten toon gestel tydens Laerskool Kenmare se jaarlikse…
-
Kennies kroon droomseisoen met Goue Leeus-glorie
Laerskool Kenmare se eerste span en o10A-span is as Goue Leeus-kampioene gekroon, terwyl nog 12 spelers vir provinsiale spanne gekies…
-
Kennies sluit netbalseisoen met ligatitels en provinsiale eer af
Met uitblinkers op span- én individuele vlak het Kennies sy plek onder die provinsie se sterkste netbalskole bevestig.
-
Hier is die 6 Kennies wat die leierskapstoel inneem
Laerskool Kenmare het hul nuwe hoofleiers ná ’n kreatiewe leierskapsproses bekendgemaak.
-
Jong rugbyster se groot stryd teen leukemie
Nathan Britz (11), ’n Laerskool Kenmare-leerder met groot Springbok-drome, is met ’n aggressiewe vorm van leukemie gediagnoseer en toon elke…
-
Kenmare se graad een-aalwyne neem hul eerste tree
Soos jong aalwyne wat begin groei, het Laerskool Kenmare se graad een-leerders van 2026 vandag hul skoolreis afgeskop.
-
Kennies vier span-gees en wen-ervarings by eerste o.10 Krieketfees
Skole soos Lynnwood, Pridwin en Fairland het aan die eerste Kenmare o.10 Krieketfees deelgeneem. Die driedaagse gebeurtenis het jong spelers…
-
Gly, speel, geniet: Kaskarpret by Laerskool Kenmare
Leerders van grade RR tot 7 het geglimlag, geskree en in die modder gegly tydens een van die skool se…
-
35 Kennies-krieketspelers haal Gauteng-Wes
35 jong krieketsterre van Laerskool Kenmare is opgeneem in vyf Gauteng-Wes spanne, ’n groot mylpaal en moontlike stap na provinsiale…











