Innibos Nuus
-
By vanjaar se Innibos-fees is daar beslis iets vir elkeen
Local newsHierdie jaar is daar 64 nuwe uitstallers met die allermooiste kunsprodukte.
-
Innibos: Vermaak wat nie ‘n gat in jou beursie brand
Local newsBrand jou hart om Innibos by te woon, maar jou bankbalans skree nee? Wel, vanjaar maak Innibos dit vir jou…
-
‘Grafte’ kry laaste rusplek in botaniese tuin
Local newsDie bekende kunstenaar Willem Boshoff het besluit om die botaniese tuin die laaste rusplek van sy Garden of Words III…
-
Laurika en Elvis Blue gaan harte steel tydens Innibos
LifestyleHart en See met Laurika Rauch en Elvis Blue was 'n topverkoper op talle feeste.
-
Innibos 2015 gaan Deon Opperman vereer
LifestyleNet die hoogtepunte van Deon Opperman se loopbaan dwing respek af wat byna 'n gewyde stilte verdien.
-
Lees Vrydag se koerant vir ‘n Innibos voorsmakie – Antjie Krog kom Laeveld toe
LifestyleWoorde Innituin debuteer by hierdie jaar se Innibos - digkuns gaan bekoor.
-
Vermaak jou apies só by Innibos
Local newsApies Innibos is die ideale plek waar die kleinspan gratis kan kom speel en hulle gate uit geniet.
-
Die buite-egtelike oupa gaan feesgangers laat skaterlag!
LifestyleOnnutsige kinkels en komieklike draaie sal die lagspiere van oud en jonk prikkel.
-
Innibos: Geen vriend is so lojaal soos ‘n boek nie
NewsKom kuier gerus by vanjaar se stampvol boekeprogram by Innibos 2015 - die fees met hart.
-
Konseptuele kunstenaar bied stof tot nadenke by fees
Local newsMaak gereed om wanhoop en die noodlot te bepeins met Willem Boshoff se uitstalling in die botaniese tuin.
-
Ontdek die skatte van SA en Maputo se kunswêreld
Community galleriesDie Innibos Kunssafari bied kunsliefhebbers die geleentheid om in 'n luukse, lugversorgde minibus van Johannesburg na Maputo te reis, en…
-
Neels van Jaarsveld is vanjaar…Innie Rof
Local newsKomies, realisties, vermaaklik en toeganklik is hoe Van Jaarsveld dit opsom.











