Opinion
-
Dag 19 – 16 Desember 2015 – Geloftefees
BlogsOns salueer ons voorgeslag en hul getroue diere. Langs elke voetspoor op die pad van ons gisters lê 'n hoefspoor.
-
Dag 18 – 15 Desember 2015 – Bloemfontein
BlogsAlhoewel die ruiters vol blydskap en verligting is dat die rit voltooi is, ervaar hul ook 'n gevoel van hartseer…
-
Dag 17 – 17 Desember 2015 – Oppad na Bloemfontein
BlogsDaar is egter vanoggend groot hartseer en teleurstelling onder die ruiters. Fiona se getroue Arabiermerrie, Inka, was tot dusver die…
-
Dag 16 – 13 Desember 2015 – Rusdag in Brandfort
BlogsBy die Brandford konsentrasiekamp op die plaas Louvain, kom lede van ons span van aangesig tot aangesig met dit wat…
-
Dag 15 – 12 Desember 2015 – Brandfort
Blogs‘n Boer hou nou maar een maal van sy koffie! Tydens die Anglo-Boereoorlog het vele uitlanders daaroor opgemerkings gehad. So…
-
Dag 14 – 11 Desember 2015 – Op pad na Brandford
BlogsDie belangrikste is egter dat ons ruiters reg geklee is om die Vrystaatse weer te trotseer. Hulle lyk inderdaad presies…
-
Dag 13 – 10 Desember 2015 – Winburg
BlogsSelfs in die Anglo Boere-Oorlog was daar tyd vir humor! Wat verwag jy as ‘n klomp vindingryke Boere vir so…
-
Dag 12 – 9 Desember 2015 – Hennenman
Blogs"Ons moet voortbeweeg, dikwels soos skimme in die nag. Ek sal daardie aande nooit vergeet nie. Die byna toweragtige skoonheid…
-
Dié goed irriteer ons mense – die Donderdag blog
BlogsOf dit nou Donderdag, 'n blou Maandag of naweek is, ons mense het altyd iets om oor te kla.
-
Dag 11 – 8 Desember 2015 – Kroonstad na Hennenman
BlogsAs hul mooi luister hoor hul die veraf gefluit van ’n stoomlokomotief wat in aantog is na die ou Venterburgwegstasie,…
-
Dag 10 – 7 Desember 2015 – Kroonstad
BlogsIn Kroonstad neem hul ‘n welverdiende ruskans. Kroonstad is vernoem na 'n perd, genoem Kroon, wat besit is deur Sarel…
-
Dag 9 – 6 Desember 2015 – Oppad na Kroonstad
BlogsTeen 13:00 op die hitte van die dag is die ruiters by Heuningspruit, 12 km vanaf hul bestemming. Biede ruiters…











