Special categories
-
Waterpark gaan toeriste lok
NewsDie nuut voltooide N11 roete tussen Middelburg en damwal, wat soos 'n droom ry, gaan 'n yslike toerisme hupstoot kry,…
-
Duisende drawwers reeds op dorp – verwelkom met swaar reën
SportDie 32ste Loskop ultra-marathon spring ses uur moreoggend in John Magagulastraat weg met die Wild Challenge (halfmarathon) kort daarna net…
-
Brace yourself for rain
NewsBrace yourself...it is probably going to be a wet Loskop Marathon this year from Middelburg to Forever Loskopdam.
-
Vrou in gesig gespoeg – raadslid beroof
Crime'n Bejaarde vrou is in haar gesig gespoeg en toegesnou “F..k you, you bloody white bitch. Go to hell!” terwyl…
-
Gewilde Classic Clashes kry die doodskoot
SportMiddelburg sal waarskynlik nooit weer ’n Classic Clashes rugbyweek aanbied nie.
-
VIDEO: Jong koedoe het kakebeen gebreek
NewsDie storie van die koedoebul wat ’n dorp vanoggend tot stilstand gebring het, het ’n goeie einde.
-
Videos: Koedoe hol by skool se ouditorium in
NewsTalle inwoners is bekommerd oor die lot van die koedoebul wat Middelburg rond hol. Gaan iemand hom skiet?
-
-
Anglo Boere-oorlog herleef op Middelburg
NewsDie Anglo Boere-oorlog word Saterdag, 21 April, op Middelburg herleef.
-
-
Stainless steel tossing coin to celebrate centenary
NewsColumbus Stainless donated 2000 stainless steel tossing coins to Hoërskool Middelburg in honour of their centenary celebrations. The ceremonial coins…
-
Vroue se juwele van nekke geruk
NewsDie misdaadnes wat die Middelburg sakekern geword het, het sy soveelste slagoffer geëis.











