Top stories
-
Spesialis-eenheid verdink blouligbende van sakeman se moord
News'n Taakspan wat Johan Cowan se moord ondersoek, is oortuig daarvan dat die blouligbende hom vermoor het.
-
Een beseer na bakkie op draai rol
News'n Mahindra bakkie het vroeër vandag gerol op die draai naby die Middelburg Hospitaal.
-
Ma hou haar blondekoppie eerste keer vas, na meer as maand in intensief
NewsAlmal se harte en hande gaan oop vir blondekop dogtertjie wat na verstikking al meer as 'n maand in die…
-
Video: Hilux tref Isuzu en daarna muur
NewsVier mense het ligte beserings opgedoen in 'n botsing tussen twee bakkies in Samora Machelstraat.
-
Verskeie voertuie ry oor staalpenne op N12, maand na sakeman doodgeskiet is
NewsVerskeie voertuie het laasnag oor staalpenne op die N12 gery en volg dit net 'n maand na die sakeman, Johan…
-
Man op N4 gearresteer en Toyota Hilux bakkie teruggekry
News'n Verdagte is gister by die Vandyksdrif-afrit op die N4 gearresteer en 'n Toyota Hilux, wat in Putfontein gesteel is,…
-
Middies pak Kempton
NewsDie Noordvaalliga gaan die naweek aan op Hoërskool Middelburg se tuisvelde met Middies se rugbyspanne wat Hoërskool Kemptonpark pak.
-
Vrolike basaar by NG Kerk Dennesig
NewsAs jy niks het om te doen Saterdag (more) nie, moet jy beslis 'n draai gaan maak by die NG…
-
Verkoolde oorskot van persoon in gebrande veld gevind
NewsDie verkoolde oorskot van 'n persoon is vanmiddag in die veld agter Dennesig gevind.
-
Bly ingelig oor staalpenne op paaie met ‘Spikings Alzu to N12’
NewsNa aanleiding van daaglikse voorvalle waar motoriste beroof word op hoofweë nadat staalpenne op paaie gegooi word, is daar nou…
-
-










