Die Woestynrot

Die Woestynrot bars deur die mure van konvensie met eentonige reëlmaat. Lees, en bly by….

  • Die Nuwe! Onafhanklike! Republiek van Endumeni…

    Blogs

    Die nuwe Worship De Mayor van onse ou dorpie stuur nou vir Aap en sy bende Harleydrywers om die Aah-En-See’s…

  • Die merk van ‘n vindingryke man

    Blogs

    Hierdie Wêreldbekerbesigheid is besig om my roetine om te krap. Die rugby ene, praat ek van. Dis nou baie gaaf…

  • Om vrede te maak, of nie…?

    Blogs

    We need to make peace with ourselves, my wise old owl of a mother said the other day. We rampage…

  • Die goeie ou dae…

    Blogs

    ‘n Maat van my sê my nou Sondag voor die kerk dat hy met al die Nuwe! Verbeterde! Suid-Afrika se…

  • “Manne en hul mense…”

    Blogs

    Hoekom neuk ‘n man altyd bosse toe? Safari’s in die Serengeti en blouwildebeeste tel in die Masai Mara, of dalk…

  • Oompie Dirk en die Muskadelkie

    Blogs

    Daai blerrie Aap kom nou hier aan met ‘n storie oor die Kroo se karretjiemense wat so oor’ie vlaktes swerwe…

  • Een van daardie dae…

    Blogs

    Mense sê dis maklik om ‘n rubriekskrywer te wees, maar vandag wonder ek ernstig oor daardie storie. Ek sit en…

  • “’n Donkie se ore is altyd te lank…”

    Blogs

    Ek het my gat af gesukkel met die laai wat die vrou in die kombuis wou hê. Ons het ‘n…

  • Regte, regte, en nogmaals regte….

    Blogs

    Regte…rights…privileges…al hiervan gehoor? Ons het vandag sóveel regte dat ons nie weet waar om te vat en waar om te…

  • Tussen papier en die werklikheid

    Blogs

    Die Woestynrot kry ‘n sms (dit staan glo vir short message service) hierdie week wat verby is. Op sy selfoon.…

  • “’n Ford wat voëltjies vreet”

    Blogs

    Dit was amper soos by ‘n begrafnis, maar nie rerig nie. Die wit Fordjie staan, asof beteuterd, voor die lorrie,…

  • Aap en daai padblokkade…

    Blogs

    Aap se dag het ook soos dreigende maagwerk begin. Hy en sy kommando bobbejane het hulle bikes gevat en gaan…

Back to top button