News
-
-
Propvol kultuurkalender met van sterrekyk tot die Whiskeytrein
Local newsDie geleenthede word aangebied deur die Vaaldriehoekse en Vrystaatse Kultuurnetwerke en ander.
-
Waarskuwing: Verskeie paaie en laagwaterbrue onder water
Local newsGebruik asseblief alternatiewe roetes waar moontlik en handhaaf spoedgrense en volgafstande.
-
Vaal se water spat vanoggend oor dié brug
Local newsDie weerdiens voorspel nog swaar reën tot minstens Dinsdag toe.
-
VLU gesels oor blommerangskikking
Local newsOnthou jy hoef nie 'n lid van die VLU te wees om byeenkomste te kan bywoon nie.
-
-
Kruistog: Volgende naweek maak ons dorp skoon
NewsSelfs al woon jy nie in Vredefort nie, kom beleef volgende Saterdag wat hierdie dorp so spesiaal maak.
-
-
Motoriste gewaarsku oor dié paaie na swaar reën
Local newsPaaie is baie nat en dit is belangrik dat jy spoedgrense en volgafstande sal handhaaf.
-
Parysenaars bloei 700 eenhede vir 2 000 lewens
Local newsDie Bloeddiens het skenkers bedank vir hul volgehoue toewyding om aan mense die geskenk van lewe te gee.
-
Oud en jonk help blomme vou by die duisende
Local newsHierdie Saterdag word die dorp skoongemaak ter voorbereiding van die Kruistog, en op 12 April is die groot Kruisbou-dag wanneer…
-
Eerste klippe vir Vrystaat se eie ligtoring
Local newsElke jaar sorg Die Kruistog vir 'n besondere Paasbelewenis.











