Sport

  • Annette Degenaar, Pieter de Klerk en Dolf van den Bergh.

    Buiteklub tennis ontvang groot skenking

    Sport

    Potchefstroom Buiteklub tennis was vanjaar baie bevoorreg om ’n skenking van sowat R48 000 van die National Lotteries Commission (NLC)…

  • Jan Prinsloo, Lynette Bezuidenhout, Carmen Meyer, Dorita du Toit en Bul du Toit het uitstekend vir ASNW presteer tydens die Vrystaatse Meestersatletiek byeenkoms die afgelope naweek.

    Meestersatlete sprankel in goud

    Sport

    Die ASNW (Atletiek Sentraal-Noordwes) Meesters atlete het die naweek van 11 November die Vrystaat Meesters byeenkoms bygewoon en met niks…

  • Tim prepares the SA Women's Rugby team for another fitness session.

    Tim takes the women’s game to brighter heights

    Sport

    He believes in the intangible, that conviction transcends all earthly confines. He often turns his Bible to Hebrews 11 verse…

  • Lions need to fight fire with fire

    Sport

    The high octane cricket spectacle that is the 2017 Ram Slam T20 tournament has reached the halfway mark. This gives…

  • Promosa Atletiekklub is in goeie hande met Nico Deerling (klubkaptein) en Melvin Diedericks (voorsitter) wat met hierdienuwe atletiekklub se bekendstelling op 16 Desember hulle eerste diep spore in die gemeenskap wil trap.

    Promosa Atletiekklub wil inwoners aan die draf kry

    Sport

    Inwoners van Promosa kan nou uiteindelik by hulle eie atletiekklub aansluit met die stigting van die Promosa Atletiekklub. Hierdie atletiekklub…

  • Wêreldrekord vir Puk krieketspeler

    Sport

    ‘n Student aan die NWU, Shane Dadswell, het vir homself ‘n besondere en ietwat ongewone geskenk, ‘n krieket wêreldrekord, op…

  • Spiesgooi vir die jongspan

    Sport

    Jong laerskoolatlete kan nou aan hul spiesgooivaardighede skaaf, danksy die Turbo Javelin, ‘n kleiner plastiese spies met ‘n rubber punt,…

  • Atleet wil ES le Grange Skool by Wêreldkampioenskappe trots maak

    Sport

    ‘n Atleet van die ES le Grange Skool het die geleentheid van ‘n leeftyd om vanaf 7-10 Desember sy land…

  • Rassie van der Dussen. Photo: Lee Warren: Gallo Images.

    Lions and Dolphins will clash in Ram Slam T20 this weekend

    Sport

    The bizhub Highveld Lions will need to bounce back as Ram Slam T20 cricket comes to the batting paradise of…

  • Rorisang Nkosi in action

    North West School golf in great shape

    Sport

    North West Finals in Orkney. The top 12 players who were selected for the provincial team all shot scores of…

  • Saints’ U.8A team were crowned champions at this year’s Saints Potch Mini Cricket tournament which took place on the 21st October 2017. It was a hard fought final which went down to the final ball to determine the champions. Back: Keo Sebetlele (coach). Front: Sihle Duma, Quillin Langford, OJ Gaelejwe, Tshepang Rwida, Simphiwe Gwili(captain), Reatlegile Serope, Kabelo Mogoje, Bongi Molale and Sonwabo Monchusi.

    Saints Christian School rack up cricket honours

    Sport

    Saints Christian School recently put in some fantastic performances during the Saints Potch Mini Cricket Tournament which took place on the…

  • Potch Dorp Rugbyklub se groot presteerders vir 2017. Van links is Ruan Janse van Vuuren, Chandré Africa, Arno Muller (Medicall borg en ondervoorsitter), Verana van Heerden, Michael-Hugo Schreiber, Lizzy Diseko, Sakkie Raath (president), Deon van Zyl, Frank Redelinghuys (voorsitter), Bruwer Lerm (bestuurslid) en Yolandi Venter-Winterbach (Cell C hoofborg en bestuurslid). Foto: Verskaf

    Potch Dorp Rugbyklub vereer hulle topspelers

    Sport

    Potch Dorp Rugbyklub se topspelers is op Vrydag 20 Oktober by ‘n formele prysuitdelingsfunksie by die klub vir hulle uitstekende…

Back to top button