Special categories
-
Dutchie terug vir Luiperds teen Valke
Die Luiperds het net twee veranderinge – en ‘n posisionele verandering – aan hul beginspan aangebring wat Saterdag in die…
-
Seuntjie verdrink; Pa hardloop huis toe
NewsUpdateDustin Wetdewich Nadat ’n pa ‘n oproep gekry het dat sy driejarige seun in ’n swembad geval het, kon hy…
-
Ouer sê jammer na k-woord in koshuis
NewsUpdate’n Ouer wat op 20 Augustus tydens ’n pa-en-seun-aksie by ’n manskoshuis ’n vierdejaar student die k-woord toegesnou het, het…
-
Muffins laced with drugs almost kills friend
NewsUpdateAn Ikageng woman is devastated that her most trusted friend gave her muffins laced with drugs that almost cost her…
-
PUK-student sterf na filmfees in Kaap
NewsUpdate‘n Vierdejaar student in grafiese ontwerp aan die NWU se Potchefstroomkampus, het op 27 Augustus gesterf toe ‘n voertuig hom…
-
Vrou red katjies uit vuur
NewsUpdateOp Maandag 29 Augustus is drie babakatjies na PAWS (Potchefstroom Animan Welfare Society) geneem nadat hulle in ‘n brand beseer…
-
Man gevang met R150 000 se gesteelde goedere
Newsʼn Man is Maandagoggend(29 Aug) omstreeks 01:30 in Ventersdorp in hegtenis geneem nadat polisie op hom en sy medeverdagtes afgekom…
-
Vrou ernstig beseer na vier voertuie met mekaar bots
News‘n 34-jarige vrou is ernstig beseer, laat gistermiddag na vier voertuie op die Meyersstraat brug met mekaar gebots het.
-
Uit my dagboek: Nuwe pa: Dit gaan krieket of gholf wees
NewsAl my drome dat Aiden die volgende Springbok losskakel of die ster middelveldspeler vir Bafana Bafana gaan wees, is stadig…
-
“Hulle wil net voel iemand gee om” – sê NG Welsyn
News“Kinders soek net aandag en liefde, hulle wil ook net voel iemand gee om vir hulle,” vertel Elna Francke, maatskaplike…
-
Vier mense hospitaal toe na voertuig rol
NewsVier mense is hospitaal toe geneem nadat ʼn voertuig op die N12, Johannesburg rigting gerol het.
-
Plaaslike atleet het SA’s in sy visier
SportSy geloof in die Here is op sy lyf gebrandmerk en in sy lang asem vasgevang. Sy uiterlike tatoes spreek…











