Top stories
-
Luiperds sluip by agterdeur in
SportAs jy nie in wonderwerke glo nie, dan sal die Luiperds se Mzansi-beker veldtog jou siening verander.
-
Maritz-sibbe hou Baillies Boogskiet se naam hoog
SportIn die afgelope paar weke het beide Gerhard en sy sussie Christelle, perfekte rondtes in boogskietkompetisies behaal.
-
Ferdies se hokkiedogters is NW-naaswenners
SportFerdies se eerste dogtershokkiespan is as naaswenners van die Noordwesliga aangewys toe hulle in 'n verbete stryd met 4-2 teen…
-
Tokkies veg vir plek in eindstryd
SportLaerskool Mooirivier se 1ste XV het gister, 6 Junie, 'n riller van 'n semi-finaal teen Laerskool La Hoff van Klerksdorp…
-
Drie polisielede sterf en een beseer in motorongeluk op N12
Local newsVolgens NW polisiewoordvoerder, kol. Adele Myburgh, het die bestuurder van die polisievoertuig glo beheer verloor om 'n draai ongeveer 10km…
-
Nehemia-projek wil Potch se “gevalle mure” herbou
Local news“Ons lewe in ‘n tyd waar ons as gemeenskappe en kerke uit die boks moet dink om die sosiale en…
-
Tiener (15) weer veilig by sy ouerhuis
Local newsZuan Davids (15) is op die Venterskroonpad in die rigting van Potchefstroom deur 'n familielid van een van die onderwysers…
-
Prematuurbaba se wedloop met geestelike wonderwerke gevul
Local newsIsabella de Beer, wat op 25 weke gebore is, se geloofsverhaal is een vol wonderwerke na sy 92 dae in…
-
Wessies wen armdruk teen Merensky
SportHoërskool Wesvalia van Klerksdorp het Saterdag, 3 Junie, die fisiese stryd teen Hoërskool Merensky met 18 - 8 op tuisbodem…
-
Flames get first win in Telkom Netball League on coach’s birthday
SportThe Flames played clinical netball against the Kingdom Stars and deserved the victory after tasting defeat on four previous occasions.
-
Volkies se o.14A en o.17A spanne is albei Noordwes naaswenners
SportDie o.14A-span klop Wesvalia met 19-14 in die half-eindstryd, maar val vas teen Rustenburg (RHS) met slegs een punt (13-14).
-
Gimmies se o.16A netbalspan klop KHS om NW-titel te wen
SportGimmies se o.16's klop KHS op hulle tuisbaan om die NW-titel te verower.











