Sport
-
NWU Sewes toernooi lewer verassings
SportDie NWU Sewes-toernooi het in Potchefstroom afgeskop met verrassende uitslae. Gimmies verras teen Diamantveld, terwyl Grey sy gunstelingstatus bevestig.
-
Jong Tokkie het hulp nodig om rugby-droom te bewaarheid
Sport'n Jong rugby-speler van Tokkies, Warona Ngobeni is gekies vir ’n toerspan na Italië. Sy gesin hoop op gemeenskapssteun om…
-
NWU Champion of Champions U17 Sevens coming up
SportThe best of the best will converge on the NWU this weekend, for a sevens spectacular.
-
Potch oorrompel Grey College met 155 lopies
SportPotch Gimnasium se 1ste span Grey College met 155 lopies geklop. Ulrich Botha, Henré Cronje en Jahndré Coetzee het met…
-
-
Gimmies en Volkies blink uit in Luiperds se sewestoernooi
SportDie o.17 sewesspanne van Volkies en Gimmies het albei sterk vertonings in die Luiperds sewestoernooi gelewer en die halfeindrondtes gehaal.…
-
Boys High buig die knie teen Schoonspruit
Local newsHoërskool Schoonspruit het Saterdag ’n dramatiese oorwinning van 6 lopies oor Potchefstroom Boys High behaal in ’n krieketwedstryd vol spanning.
-
Sterk naweek vir Gimmies se krieketspanne met drie oorwinnings
Local newsGimmies se krieketspanne het die naweek gewys hulle kan kolf én boul. Drie van die vier spanne het oortuigende oorwinnings…
-
Ferdies gekeur vir Noordwes Akademie Swemspan
Local newsAs gevolg van die swemmers se toewyding kon hulle die vrugte van hulle harde werk pluk.
-
Potch is reg vir Luiperds-sewes toernooi in Lichtenburg
SportNa ’n spannende eindstryd skuif Volkies en Gimmies se fokus nou op die Luiperds-sewestoernooi wat dié naweek in Lichtenburg plaasvind.
-
-
Potch is rooi: Volkies ontroon Gimmies as kampioene
SportVolkies wen die 1ste XV-eindstryd 22–17 teen Gimmies ná ’n intense stryd vol dissipline en taktiese skoppe.











