Sport
-
NWU-Junior Pukkies skop nuwe seisoen met mening af
SportDie NWU-Junior Swemklub het die nuwe swemseisoen met twee baie suksesvolle galas gedurende die wintervakansie afgeskop en uitstekende tye opgestel…
-
Nic Stassen is jaaroudkampioen by PPK
SportDaar was die afgelope naweek skitterende vertonings vir die Potchefstroomse duiweboere van beide die Mooirivier Resiesduifklub sowel as die Potchefstroom…
-
Plaaslike hokkieklub gereed om verskil te maak
SportDie Noordwes Gryphons hokkieklub het Saterdag 4 Augustus in Klerksdorp vier wedstryde gespeel, waarvan hul net een verloor het. Hierdie…
-
Bergfietsryers wys hulle klas by Koedoeslaagte
SportAnsuné Fourie (Hoër Volkskool Potchefstroom, sub junior-kategorie), Christiaan Smit (Potchefstroom Gimnasium, sub junior-kategorie), Brendan van Eeden (Potchefstroom Gimnasium, junior-kategorie) en…
-
Stokke swaai by Buiteklub die afgelope week
SportDie afgelope week was weer besig by die Potchefstroomse Buiteklub. Verskeie kompetisies is aangebied en die uitslae was: * Woensdag,…
-
Van Schalkwyk maak naam saam SA o.19-span in Engeland
SportDie begaafde jong Potchefstroomse o.19 SA krieketspeler, Louis van Schalkwyk, het in sy eerste oorsese kriekettoer in Engeland vanaf 8-29…
-
Ferdies se o.15 rugbyspan gereed om weer geskiedenis in Virsekerbeker te maak
SportDaar was ‘n vlaag van opgewondenheid die afgelope Maandag op Hoërskool Ferdinand Postma se rugbyvelde toe hulle o.15-rugbyspan die eerste…
-
Boskop Yacht Club junior sailors rewarded for their stellar efforts
SportTwo junior sailors of the Boskop Yacht Club received awards at the South African Sailing Northern Re- gion gala evening…
-
NW School cricket season ready to start with a bang
SportThe sound of red leather crashing off premium willow is just one of the thrills of the upcoming North West…
-
Gesnyde begroting het Luiperds in die knyp
SportDie Luiperds Rugbyunie het tans weens die finansiële besnoeiings van die Suid-Afrikaanse Rugbyraad (SARU) besluit om voorkomende stappe te doen…
-
Buiteklub se bestes vereer vir afgelope jaar se bydrae
SportDie afgelope week was baie bedrywig by die Potchefstroomse Buiteklub. * Donderdag 2 Augustus het die Buiteklub erkenning gegee aan…
-
Twee puik lewensredders bring ses medaljes huistoe
SportPotchefstroom se twee Suid-Afrikaanse lewensredders, Botha du Toit en Bianca Opperman, het hulle reputasie met puik medaljevertonings by die Orange…











