Sport
-
Puk atlete druk stempel af by Afrika-kampioenskappe
SportDie seëvierende SA-span het pas van die CAA Afrika-kampioenskap teruggekeer, waar hulle ‘n uitstekende totaal van 33 medaljes verower het.…
-
Gimmies se hokkiedogters vat Noordweskroon
SportPotchefstroom Gimnasium se eerste dogtershokkiespan dra weer die kroon na ‘n briljante seisoen waar hulle hul teenstanders in Noordwes gemaklik…
-
Luiperds sal teen Haaie wil verbeter
SportNa ‘n liederlike loesing van 64-28 toegedien deur ‘n Leeus XV in die provinsiale liga, is die Luiperds nou derde…
-
Hat-trick of the Week: Rugby on all levels
SportPotch Dorp het jou ondersteuning nodig Daar is darem niks lekkerder om die passie en kameraadskap van klubrugby te aanskou…
-
Flames’ Protea stars complete deserved Wales whitewash
SportIt is safe to say that South African netball is on a definite upward curve with three confidence-boosting wins in…
-
Puk-Week sorg vir opwindende o.19 rugby
SportDie NWU Pukke se o.19 Rugbyweek het op Dinsdag, 28 Junie in Potchefstrooom afgeskop met puik rugby wat deur die…
-
Jong Luiperds slag Griffons af op die Fanie
Photo GalleriesDie 0.19 Luiperdsspan het in die NWU-Puk Uitnodigingsweek vandag (Donderdag, 30 Junie) gemaklik met die Griffons se o.19-span klaargespeel. Die…
-
Stokke klap weer by die Buiteklub
Photo GalleriesVerskeie gholfkompetisies is die afgelope week by Potchefstroomse Buiteklub gehou *Op Woensdag 22 Junie is ‘n Bonus Bogey kompetisie aangebied.…
-
Luiperds se spanne vir Cravenweek gekies
SportDie Luiperds het onlangs vier spanne vir verskeie rugbyweke in die skoolvakansie aangekondig wat die provinsie se naam sal trots…
-
Nog ‘n kampioenskap in die sak vir Pierre Breitenbach
SportPierre Breitenbach van die Potchefstroom Rolbalklub het Saterdag die Noordwes Rolbal mans enkelspelkampioenskap gewen toe hy in die finaal met…
-
Rugby League en sokker vat hande
SportRugby League Suid-Afrika steun die ontwikkeling van enige sportsoort en waar moontlik om hand by te sit soos in die…
-
Gimmies vaar puik in NW-netbalkampioenskappe
SportPotchefstroom Gimnasium se netbaldogters het ook uitstekend tydens die Noordweskampioenskappe gevaar. Die eerstespan eindig derde en verower die bronsmedalje, terwyl…











