Sport
-
NWU moet van die eerste tot laaste fluitjie gerat wees in halfeindstryd teen Maties
SportDie NWU en Maties gaan vir 'n opwindende halfeindstryd op Maandag, 6 April in Potchefstroom sorg.
-
Gimmie agtsteman skitter by Oakdale-toernooi
SportDe Wet Grobler is as die beste voorspeler van die toernooi aangewys.
-
Baillies tennisspeler op pad na SA Junior Kampioenskappe
SportHierdie top tennisspeler gaan sy skool met trots teen die land se bestes verteenwoordig.
-
Potch Dorp eindig toernooie as naaswenners
SportPotch Dorp se eerste en tweedespanne het die afgelope naweek teen Northam Wolves en Zeerust Rugbyklub vasgeval.
-
NWU laat skare jubel met terugvegpoging in rillerstryd teen Ikeys
SportDit was kliphard, skouspelagtig en hoogs vermaaklik met die NWU wat met 'n 56-53 sege teen Ikeys, hul onoorwonne rekord…
-
NWU en Ikeys raak slaags vanaand
SportDie NWU is gereed om op hul beste te wees voor hul tuisskare op 'n volgepakte Fanie du Toit-sportgronde
-
Oud-Gimmie speel deurslaggewende rol in eindstryd
SportDuan Jansen het 61* (61 balle) aangeteken om die Titans na 'n oorwinning teen die Lions te neem.
-
Twee Tokkies behaal silwer by SA Atletiekkampioenskappe
SportOwame Moloi en Cyril Lawless van Laerskool Mooirivier het silwer medaljes op die SA Kampioenskappe behaal.
-
Luiperds behaal eerste oorwinning in die SA Beker
SportDie Luiperds het die Grens Bulhonde met 31-14 in die SA Beker geklop om hul ondersteuners met 'n glimlag huistoe…
-
Two titles on clay for Potch tennis star at African Junior Tennis Championships
SportJahnie van Zyl captured both the singles and doubles titles at the African Junior Tennis Championships on clay in Cairo.
-
Rugby uit die boonste rakke hierdie Saterdag op Olënpark
SportPotch Dorp se eerstespan gaan teen die manne van Hartbeespoort, Northam Wolves, te staan kom om 18:15 vir die Phillip…
-
Talented Keagile hockey girl makes history
SportKopano Ngqobe was chosen in a high-level squad of 36 players, who will represent the province.











