Sport
-
Volkies se o17 sewesspan wen skild by Lichtenburg Sewes
Sport'n Hegte spankultuur het Volkies na 'n oorwinning in die Lichtenburg 7's-toernooi geneem.
-
Twee uit twee vir Volkies se dogterskrieketspan
SportVolkies se krieketdogters blom met oorwinnings teen KHS en Wesvalia.
-
Gimmies slaan Matlosana Hub vir ‘n ses
SportGimmies was gans te sterk vir Matlosana op die Gimmies-Oval met 'n 231-lopie sege.
-
Volkies se eerstes klop KHS gemaklik
SportAW van der Merwe se oog was in met 'n spoedige 70 nie uit nie van 46 balle.
-
Ferdies se landlooptrio haal NW-spanne
SportHierdie drie atlete gaan skool en provinsie se naam komende naweek wil hoog hou.
-
Oud-Tokkie vir SA Junior Binnenshuise krieketwêreldbekerspan gekies
SportSchalk Coetzee is tans die nommer 1 paaltjiewagter in die land in sy ouderdomsgroep in hierdie formaat
-
Duan Jansen boul sy eerste internasionale bal vir ’n oud-Gimmie
SportNa 'n lang wag het die oud-Potch Gimmie, Duan Jansen, gister uiteindelik sy eerste wedstryd vir Suid-Afrika gespeel. Om sake…
-
Gimmies se o15A’s begin met 223-lopie sege
SportGimmies se o15A's begin met 'n oortuigende wen teen KHS.
-
Oud-Gimmies speel die baan aan die brand vir die NWU
SportBeide Christi-Mari (matriek in 2024) en Sunel (matriek in 2021) was leerders aan Potchefstroom Gimnasium, waar hulle hul netbalvaardighede ontwikkel…
-
-
Volkies se krieketspanne pleeg kuikenmood teen Lichtenburg
SportVolkies se eerste krieketspan het met 'n ongelooflike 438-lopies teen Lichtenburg in die Noordwesliga gewen nadat hul 515/5 in 50…
-
NWU vlieg op Arendsvlerke met een punt sege teen Tukkies
SportTwee oud-Volkies, Amanda Mynhardt (Tukkies) en Elsunet du Plessis (NWU) se Varsity Netbalspanne het mekaar vanaand aangevat en vir uitstekende…











