Sport

  • Pierre Breitenbach in aksie.

    Nog ‘n kampioenskap in die sak vir Pierre Breitenbach

    Sport

    Pierre Breitenbach van die Potchefstroom Rolbalklub het Saterdag die Noordwes Rolbal mans enkelspelkampioenskap gewen toe hy in die finaal met…

  • Jan Prinsloo

    Rugby League en sokker vat hande

    Sport

    Rugby League Suid-Afrika steun die ontwikkeling van enige sportsoort en waar moontlik om hand by te sit soos in die…

  • Gimmies se o.17 A-span is Noordweswenners: Agter is: Mariaan de Bruyn, Annemi de Wet, Elani van der Merwe,Paula Maré en Leonie Maree, Marike Nel en Jana Steinman. Voor is Rizane van Rooyen, Me. Marianne Ray (afrigter) en Funeka Wanyane.

    Gimmies vaar puik in NW-netbalkampioenskappe

    Sport

    Potchefstroom Gimnasium se netbaldogters het ook uitstekend tydens die Noordweskampioenskappe gevaar. Die eerstespan eindig derde en verower die bronsmedalje, terwyl…

  • Pierre Botma is een van Potchefstroom se belowendste jong hokkiespelers.

    Van Skoolbank na Sportveld: Pierre Botma

    Sport

    Pierre Botma, ‘n matriekleerder van Potchefstroom Gimnasium lewe vir sy hokkie en ‘n mens kan dit dadelik agterkom. Pierre speel…

  • Caitlinn Rousseau het die o.19 Noordwesspan gehaal.

    Volkies se Noordwes uitblinkers

    Sport

    Op die sportvelde het Volkies veral hierdie afgelope paar maande gewoeker en top spelers opgelewer. Hier is die skool se…

  • Die Springbok, Marnitz Boshoff, was 'n staatmaker op losskakel vir die Leeus.

    Moeë Luiperds is katkos vir Leeus

    Photo Galleries

    Die Luiperds het op hulle eie tuisveld tweede gekom teen die Leeus XV met ‘n 64-28 loesing in die Curriebeker…

  • Rugby o/13B: Noordwes-ligawenners Die o/13B-rugbyspan van Laerskool Mooirivier is die Noordwes-ligawenners (groot skole) Voor: Daniël Fourie, Louis Claasen, Phillip Jonker, Martin van Onselen, Brendon Klopper. Middel: Benjamin Viljoen, Michael van Rooyen, Heinrich Reckling, Heinrich Raubenheimer, Franco Engelbrecht, Ronan Prinsloo, Ruan Kruger. Agter: Etienne Erasmus, Zuwan Slabbert, Hugo le Grange, Leard Enslin, Marco Snyman, Ben van der Schyff, Ronan Melrose, Benje Ouwencamp (afrigter)

    Mooirivier rugby lewer vyf wenners in Noordwesfinale op

    Sport

    Die Noordwes se beste laerskool rugbyspanne het hulle talent en jong ywer op die grasgroen Olënparkvelde op Jeugdag,16 Junie in…

  • Marais vlieg manne aan flarde!

    Sport

    Kiewiet en Christo hokke van Potchefstroom Posduifklub het in die wedvlug vanaf Douglas oor ‘n afstand van 414 km die…

  • Warren Whiteley

    Warren Whiteley: Van Pukke 0.20 C-span na Springbok Agtsteman

    Sport

    Die Springbokke speel Saterdag, 25 Junie (vandag) in die beslissende derde toets teen Ierland in Port Elizabeth met ‘n voormalige…

  • Volkies se eerste netbalspan is as wenners van die Noordwes netbalkampioenskappe gekroon. Hier is hulle met die trofee.Agter: Irene Seymore (afrigter), Larissa Gouws, Luné Smit, Melissa Lotter, Benitta Erlank, Marisa Cilliers, Caitlinn van Zyl, Caitlinn Rousseau en Melindi Delport. Voor: Liané Rousseau, Nine Brits en Elani Stapelberg.

    Netbalglorie vir Volkies

    Sport

    Volkies se eerste netbalspan kan met reg die kroon as die beste in die provinsie behou, na hulle die gesogte…

  • Die volgende vyf seuns van ML Fick is gekies vir die Potch - Barbarians o.12 rugbyspan. Agter: Wihan Aslett, Ewald Viljoen en Ruan Muller. Voor: Ryan Bam en Divan Jurgens. Wihan, Ewald, Ruan en Divan het die naweek van 6 en 7 Mei in Hartebeespoort gaan deelneem aan die Luiperds proewe. Ryan Bam is beseer en kon nie die naweek deelneem nie. Die skool is baie trots op al vyf die manne wat aan die o.12 Distrikte-week gaan deelneem wat op 24 en 25 Junie by Laerskool La Hoff in Klerksdorp gaan plaasvind.

    ML Fick presteer op die sportvelde

    Sport

  • Benhard Janse van Rensburg

    Dié Luiperd is nou ‘n Bok

    Sport

    Goeie verrassings is soms een van die lekkerste aspekte van die lewe en vir die Luiperds losskakel, Benhard Janse van…

Back to top button