Sport
-
Central and Primary battle it out in netball league encounters
SportIt was a competitive match-up between two proud local schools who let everything out on the court.
-
Local team takes overall win at exhilarating Barberspan 500
SportDewald van Breda (driver) and Stompie Mynhardt (navigator) took the The orange and black-attack of Crew812’s Century CR6 vehicle to…
-
Potchefstromer jaag drome na by uitdagende Simola Hillclimb
SportAgter die stuur van sy Nissan GT-R (R35) sportmotor wys Johan van den Berg sy spoed met 'n tyd van…
-
Caput bly onoorwonne in NWU koshuisliga
SportCaput het hulle onoorwonne status in die NWU se koshuisrugby liga behou.
-
Baillies val teen Lahoff vas
SportBaillies se 1ste XV het Dinsdagaand, 16 Mei, hulle eerste ligawedstryd teen Laerskool Lahoff verloor.
-
Samies veggees te veel vir Tokkies
SportTokkies het Dinsdagaand, 16 Mei, in hulle eerste ligawedstryd 27 - 10 teen Laerskool Saamtrek van Klerksdorp vasgeval.
-
Baillies tref die kol op Nasionale Boogskietdag
SportOp Nasionale Boogskietdag, Saterdag 13 Mei het Laerskool Baillie Park ‘n baie suksesvolle interskole boogskietkompetisie aangebied.
-
Potch meestersatleet wil atletiekloopbaan van 36 jaar met medalje afsluit
SportHierdie oud-Emmie en oud-Volkie se loopbaan het 36 jaar op die atletiekbaan gestrek.
-
Athletes put on good show at league meeting
SportEven though it was not a usual full program of athletics action, there were still some highlights on a windy…
-
Gimmies stoomroller oor Florida
SportGimmies se 1ste XV was tydens 'n vriendskaplike wedstryd heeltemal te sterk vir Hoërskool Florida gewees.
-
Dorp trap klei teen Hurricanes
SportHurricanes Rugbyklub van Stilfontein het die afgelope naweek, 13 Mei, 46 - 39 met Potch Dorp klaar gespeel.
-
Luiperds boelie Rhinos om op die wenpad te bly
SportDie Luiperds het die afgelope naweek nog 'n weg oorwinning teen die San Clemente Rhinos behaal.








