Sport
-
Varsitybeker na sewe jaar weer in Potch
SportDit was 'n emosionele aand vir die Potchefstromers nadat hulle vir Ikeys met slegs twee punte geklop het.
-
Volkies se tennisspanne slaan Rustenburg vir ‘n kishou in NWU Prestigereeks
SportDie senior span wen algeheel 39-24 terwyl die juniors 'n skrale 32-31 oorwinning behaal.
-
Volkies vat een op die ken teen Hugenote
SportVolkies se 1ste XV het Saterdag, 15 April, nog 'n hou in die NWU reeks teen Hugenote gevat.
-
Gimmies klop Jeugland in NWU reeks kwart-eindrondte
SportVolgens John-Ross Jackson, hoofafrigter van Gimmies, was dit, veral na die vakansie 'n goeie wedstryd gewees.
-
Foto’s: NWU vier fees met Varsitybekersege op tuisveld
SportDie NWU kan nou vir die eerste keer die Varsitybeker op hulle tuisveld lig na 'n fantastiese eindstryd voor hulle…
-
Soliede fondasie en tikkie geluk bring die beker weer Potch toe
SportDie NWU is vir die tweede keer die Varsitybeker kampioene.
-
NWU het hef in die hand
SportDie rustydtelling in die Varsitybeker eindstryd is 20-9 in die NWU se guns. Die Ikeys het nog nie n antwoord…
-
Foto’s: NWU skare bring die energie tydens Varsitybekereindstryd
SportDie NWU ondersteuners is gereed vir die Varsitybekerfinaal op tuisveld vanaand.
-
VIDEO: Aanmoediging uit alle oorde vir NWU in Varsitybeker eindstryd
SportDit is al nege jaar sedert daar 'n Varsitybeker eindstryd op die Fanie gespeel is.
-
Ferdies wen groot in eerste ligawedstryd
SportFerdies het die afgelope naweek, 15 April, 'n belangrike oorwinning in hulle liga veldtog behaal.
-
Opskudding in NWU Koshuisliga
SportDie nuwelinge in die Superliga het hulle self nou behoorlik gevestig. Excelsior het Vrydagaand, 14 April, 25 -16 teen Villagers…
-
Harte breek vir Wessies in NWU kwarteindrondte
SportDie gebreek van harte kon tot in Klerksdorp gehoor word.










