-
Municipality clarifies use of Free Basic Electricity tokens
Residents who require further information or assistance can visit their nearest municipal office.
-
Planned water shutdown in Ikageng due to maintenance
The planned interruption will affect Potchindustria and Ikageng Proper (Old Ikageng).
-
NWU pak onoorwonne Tukkies op die Fanie hierdie Maandagaand
Die eerste en tweede spanne op die Varsitybeker punteleer vat mekaar aan hierdie Maandag in Potchefstroom.
-
Mooirivier onderwyser en sportafrigter tree af na 37 jaar se getroue diens
Vir die getroue Tokkies onderwyser, mnr. Jackie Golden, was onderwys 'n groot liefdestaak - een wat hy vir 37 jaar…
-
Dragons demolish Dolphins in Durban
The Dragons were too good for the Dolphins as they completed a clinical 134-run win to move into playoff contention…
-
Oud-Gimmie behaal briljante derde plek by Kaapstad-fietstoer
Wat die prestasie nog beter maak is dat Ryno Schutte as o23 deelnemer teen die land se beste padfietsryers kon…
-
Vermiste hondjie ná 22 ure opgespoor
Die eienaar van 'n vermiste hondjie was vreeslik verlig en dankbaar toe sy haar troeteldier na 'n 22 uur-soektog gevind…
-
Luiperds val vas teen Cheetahs
Na 'n moeilike eerste helfte het die Luiperds meer veggees in die tweede helfte gewys.
-
Promosa teenager missing since February
Potchefstroom SAPS are appealing to the community for assistance in locating a missing 16-year-old teenager from Promosa. Authorities say extensive…
-
Vragmotor en voertuig bots op N12 naby Modderdam-afdraai
Een van die passasiers was in die vragmotor vasgekeer.
-
Student tracks down phone after stranger runs off with it on campus
What started as a normal Wednesday (March 11) on campus turned into an adrenaline-filled ordeal for NWU student Nathan Cooper,…
-
Rioolramp by Landboukollege amper iets van die verlede
Die probleem het laasjaar ontstaan en na maande, is verligting uit eindelik in sig.











