-
Potchefstroom-gimnas skitter op Afrika-verhoog
As deel van die Suid-Afrikaanse junior span het Haylee en haar spanmaats boonop ’n silwermedalje in die spanitem gewen.
-
Ikoniese kunstenaar by Rooy Food Market die naweek
Dié mark wat op Sondag, 31 Mei tussen 10:00 en 15:00 by die Van Rooyensaal in Piet Bosmanstraat plaasvind is…
-
Athletes enjoy cool morning Bult 10km race
Regular favourites took to the field together with runners of all ages for a well-attended community race.
-
Classic Clash in foto’s: Gimmies en Volkies bring die gees tydens derby
Op papier het Gimmies 'n wenpersentasie van 78,5% behaal regoor al die 2026 Classic Clash wedstryde oor die naweek behaal.
-
Police dismiss alleged N12 spiking incident as false rumour
The police urged the public not to spread unverified information.
-
Wendy Maartens betower Baillies-leerders
Met groot opgewondenheid het die kinders geluister toe Wendy vertel hoe baie van haar stories eintlik gegrond is op ware…
-
Mooiweer vir Potchefstromers die week
Dit sal hierdie week koel en bewolk wees.
-
Gimmies steeds boaan Virseker Noordvaalbeker punteleer na Classic Clash-naweek
Na Saterdag se rugbywedstryde is Gimmies eerste op die punteleer. Volkies skuif hul fokus en momentum nou na 'n tuiskragmeting…
-
Volkies klop Gimmies in klipharde Old Boys kragmeting
Dit was 'n belewenis om weer die oud-Gimmies en Volkies van verskillende matriekgroepe te sien speel.
-
Potch delivers African gold medal champions
Luan Munnik, Valco van Wyk and Rogail Joseph made Potch proud with gold medal performances.
-
“Potch is rooi” na Volkies vir Gimmies met 34-26 in Classic Clash troef
Volkies het kop gehou en elke keer wanneer Gimmies skote vuur ook 'n aanslag van hul eie gehad.
-
Tiekie maak haar merk in Gimmies se sege teen Volkies
Timari "Tiekie" Jonker en Inge Hamm het albei twee doele aangeteken om Gimmies na 'n 4-1 oorwinning te lei.











