-
Seekoeispore by plaasheining opgemerk
Die seekoei is weer gisteroggend gewaar in Oudedorp langs die Mooirivier. Die seekoei het ook skade aan 'n heining aangerig.
-
Amelia Nasorgsentrum vier 50 jaar van geloof, hoop en liefde
Amelia Nasorgsentrum is vandag 'n halwe eeu oud wat 'n groot mylpaal vir hierdie trots Potch-vesting is.
-
Suspect on the run after stolen vehicle recovered near Mooirivier Mall
Preliminary investigations indicate the suspect may have escaped with the assistance of another vehicle.
-
“Dit is óf ek óf hulle,” sê Chubby Chick-verdagte glo vir sielkundige
'n Kliniese sielkundige het getuig dat Joubert glo die skietvoorval van 10 November by Chubby Chick spruit uit sy oortuiging…
-
Mooiweer hierdie week vir Potchefstroom voorspel
Mooiweer en geen reën word hierdie week vir Potchefstroom voorspel.
-
Eerste krieket Classic Clash onder spreiligte
Volkies en Gimmies se eerste krieketspanne gaan vir groot vermaak sorg op die JB Marks Oval op Dinsdag, 19 Mei.
-
Gimmies se skaakkoning wil Wêreldkampioenskap-droom bewaarheid
Dewald Coetsee het die geleentheid om Suid-Afrika in Italië te verteenwoordig, maar het befondsing nodig.
-
Reader’s letter: Load reduction is a class attack dressed as technical necessity
It is strange that the load reduction schedule is not affecting residents in wealthier areas of Potch,
-
Omgewing se rol in onderrig word tydens VWS-byeenkoms bekyk
Die tema vir die dag “Ons gee om vir die wêreld en sy mense,” het nie net ‘n bewustheid gebring…
-
Seekoei glo by Boskopdam gewaar
Vroeg op Saterdagoggend (9 Mei) is 'n seekoei glo gesien wat vanaf die land tussen die riete by Boskopdam verdwyn…
-
Niks skei Potch Dorp en Impala in klipharde Neserligastryd
Potch Dorp het op 'n stadium met 21-0 voorgeloop, voordat hul moes terugveg om die stryd op 38-38 in die…
-
A gem for market lovers in Potch
People of all ages enjoyed a relaxed morning at the ever-popular VARSmark.











