School sport
-
Nuwe rekordgetal Bulletjies in aksie by Midstream se Bulletjiedag
Local sportDie jaarlikse Bulletjierugby dag by die Midstream Ridge Laerskool is die afgelope naweek aangebied en nuwe rekords het gespat weens…
-
Affies breek lang wendroogte teen Grey College, volpunte vir Garsies en Klofies in Noordvaal Cup toernooi
Local sportTerwyl Affies se eerste rugbyspan Saterdag op hul tuisveld elf jaar van teleurstellig teen die magtige Grey College van Bloemfontein…
-
Tiener atleet van Affies skuur skouer met wêreldsterre by aflos kampioenskap
Local sportEen van Suid-Afrika se mees belowende jong atlete, wat tans nog ’n graad-11 leerling aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria…
-
Garsies klop Klofies, Parkies terug op die wenpad
Local sportTerwyl Garsfontein diep moes delf om Waterkloof Saterdag in die Beker-afdeling van die Noordvaal Cup toernooi te klop, het Menlopark…
-
Garsies, Klofies skop Noordvaal Cup af met goeie oorwinnings, Parkies verloor teen verwagting
Local sportTerwyl Garsfontein en Waterkloof se rugbyspanne die afgelope naweek hul Beker-afdeling veldtogte in die Noordvaal Cup toernooi met goeie oorwinnings…
-
Affies, Klofies onoorwonne by Wildeklawer toernooi, Garsies behaal gemengde sukses
Local sportPretoria se drie verteenwoordigers by die afgelope naweek se prestigeryke Wildeklawer skolerugby toernooi in Kimberley kan tevrede terugkeer huistoe, nadat…
-
Garsie Bere klop Affies derde keer in vyf jaar
Local sportHoërskool Garsfontein het hul jaarlikse tweestryd met die Afrikaanse Hoër Seunskool gewen en daarmee die skaal in hul guns geswaai…
-
Klofies weer NWU Sportreeks kampioen
Local sportDie Hoërskool Waterkloof se eerste rugbyspan is weer die alleenhouer van die titel as kampioen van die NWU Sportrees nadat…
-
Klofies en Parkies ontmoet wéér in NWU Sportreeks eindstryd, Affies kry pak op hul tuisveld
Local sportTerwyl Menlopark en Waterkloof vir ’n derde agtereenvolgende jaar sake sal uitspook vir die rugby-trofee in die NWU Skolesport reeks,…
-
Pretoria Boys High School celebrates milestone anniversary with hockey and rugby festivals
Local sportHockey and rugby teams from some of the country's most prestigious schools travelled from all over South Africa on two…
-
Pretoria skole dra Noorde se vaandel by Noord-Suid skolerugby toernooi
Local sportDie jaar 2026 gaan een van die opwindendste skolerugby seisoene in ’n baie lang tyd oplewer, soos bevestig is met…
-
Hoërskool Eldoraigne op nuwe missie om rugbypotensiaal te ontwikkel
Local sportHoërskool Eldoraigne het groot planne met hul rugbyprogram en hoewel dié skool verlede jaar na ’n hoër liga in die…











