Bosveld Sport
-
Kampioenspan wil hulle wees
Bosveld SportDie o/15-span van Hoërskool Piet Potgieter speel komende Saterdag teen Hoërskool Ellisras op Groblersdal in die eindstryd.
-
HPP cricketers ready for action
Bosveld SportTHE first cricket team of Hoërskool Piet Potgieter is ready for the season. Their first match kicks off this Saturday…
-
Gholfdag in feesgees was pure pret
Bosveld SportTERWYL die gemeenskap van Mokopane verlede Saterdag die KierieKlapperKunstefees (KKKF) bygewoon het, het 83 spelers op die Kameeldoring-gholfbaan saamgespeel.
-
Rofstoei g’n foefie, brul die krytleeu
Bosveld SportKobus Erasmus, beter bekend as die “Ananzi Lion of Africa”, en tans die swaargewigkampioen van die WWP All Africa Championships…
-
Pure bloublits glorie
Bosveld NewsDie rugbypot van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) kook behoorlik oor na drie wenwedstryde in ‘n ry in die kwartfinaal van…
-
League kicks off on a high note
Bosveld SportTHE Sunrise Primary School kicked off the Limpopo hockey league on a high note in Groblersdal last Thursday.
-
Beeldtrofee: Hier kom Piet Pot!
Bosveld SportDRIE van Hoërskool Piet Potgieter se rugbyspanne is deur na die kwarteindstryd in die gesogte Beeldtrofee.
-
Jong fietsryers trap vir Tour de Gat
Bosveld SportMEER as 220 fietsryers het onlangs aan die Limpopo DebtSafe Skole Bergfietsreeks in Phalaborwa deelgeneem.
-
Marais-duiwe vlieg voor in wedvlugte
Bosveld SportDIE duiwe uit die hokke van Tiaan Marais kraai behoorlik koning vandat die wedvlugseisoen afgeskop het.
-
Swem, beter, beste
Bosveld SportALTESAAM 28 swemmers van die Tuks Mokopane Swemklub het verlede Saterdag in Lephalale by die Mogol Swemklub tydens die Limpopo…
-
Eerstes kuier agter die pale
Bosveld SportDIT was opwindende hardloop-rugby wat die toeskouers geniet het en daarby was die skopwerk ook in die kol.
-
Rugbymanne speel saam op gholfbaan
Bosveld SportDIE Potgietersrus Rugbyklub het verlede Saterdag gewys dat hulle nie net rugby kan speel nie, maar ook die gholfstokke kan…











