News
-
Maskers moet steeds binneshuis gedra word
Local newsIngevolge die nuwe gesondheidsregulasies moet Suid-Afrikaners steeds gesigmaskers binneshuis dra.
-
Vertoonvlieëniers gaan Parys se hemelruim optower
Local newsPARYS. - Op Saterdag 28 Mei, van 08:00 tot 17:00 sal die lug in die streek vol lewe wees danksy…
-
Emfuleni-burgemeester: “Mosie ‘n poging om wit oorheersing te bevorder”
Local newsDie burgemeester van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit, rdl. Sipho Radebe, het Woensdag (4 Mei 2022) tydens 'n raadsvergadering by die…
-
Mosie van wantroue teen Emfuleni-burgeemeester misluk
Local news'n Poging om die uitvoerende burgemeester van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit, rdl. Sipho Radebe, met 'n mosie van wantroue uit…
-
Prayer for CPF, children and Police by various churches
Local newsA stepfather recently took four children and hanged them, two escaped.
-
Uit my pen – die week in Vaalweekblad
Local newsVaalweekblad is beskikbaar vanaf Woensdag, 4 Mei 2022. Gaan koop dit gou en ontspan met lekker leesstof.
-
Reuse pampoen, pret en basaargeure by NG 4 Ankers in Sasolburg
Local newsSASOLBURG. - Die NG-gemeente 4 Ankers bied aan: Nuwe-Normaal-Outydse-Konsert-Basaar-Dankdiens-Naweek.
-
Do some globetrotting in the Vaal with ‘Footprints’ on Mothers’ Day!
AdvertorialFootprints Restaurant's Mothers’ Day menu includes a mouth-watering main course collage from all over the world!
-
‘n Spesiale Moedersdagvertoning deur Helena Hettema
Local newsEenmalige Moedersdagvertoning deur Helena Hettema in Vanderbijlpark op 7 Mei 2022.
-
Temperatuur daal, maar rinkhalse nog bedrywig in Vaal
Local newsNick is die man wat meestal ingeroep word wanneer daar 'n onwelkome gas in wonings bespeur word. Vandag moes hy…
-
Leerlinge van onderrig ontneem weens geskil oor skoliervervoer
Local newsDie DA sê duisende leerlinge in Midvaal en Emfuleni word ontneem van toegang tot onderwys weens 'n geskil tussen die…
-
Maak gereed vir die Midvaal Marathon in Mei!
Local newsDie Midvaal Marathon in Mei sal op 29 Mei vanjaar uiteindelik in Meyerton plaasvind!











