Sport
-
Laerskool JJ van der Merwe bied rugby- en netbalnaweek aan
SportJJ van der Merwe het kragte gemeet teen Oranjegloed, Bergland, Goedehoop en Piet Retief.
-
Ermelo stoeiers vaar goed tydens eerste MSV-toernooi
SportWie het die kreetkompetisie gewen? Ermelo se Pumatjies natuurlik. Lees meer oor hul sukses op Secunda.
-
Riverbank en Phatboys ding mee in potspelkampioenskap
SportIntense spel was aan die orde van die dag tydens die onderskeie 8-bal kampioenskappe.
-
Laerskool JJ bied puik sportdag aan
Local sportDie netbalspanne het 'n indrukwekkende vertoning teen Laerskool CR Swart gelewer, terwyl die rugbyspanne skoonskip gemaak het.
-
Kryn Romijn slegs 0.52s weg van Riaan Dempers se 31-jaar-rekord
SportMet elke tree het Kryn meer en meer gas in sy tenk gevind om homself te druk tot by 'n…
-
VIDEO – Hommeltuig vang indrukwekkende uitsig van TWK Assegaai 3-in-1 Marathon
SportCharka het vanjaar met die louere weggestap vir die beste waterpunt.
-
Ermelo se Marlioné Erasmus hardloop groot droom tegemoet
Local sportTydens die interhoër is sy as beste naelloopatleet en senior victix ludorum aangewys.
-
Runners race against the clock in Shalom Half Marathon
Local sportThe Shalom Half Marathon featured a 5k fun run, 10k, and 21k race, with participants of all ages.
-
Ermelo Athletic Club excels at Blue Mining 5-in-1 Race
SportThe 42.2 km marathon was extremely challenging and featured a daunting elevation gain of 412 meters.
-
EHS-atlete wys hul staal tydens interhuis
Local sportHoërskool Ermelo se 2025-atletiekseisoen het op 20 Januarie met groot opgewondenheid tydens die jaarlikse interhuisbyeenkoms afgeskop, waar die Rooi Span…
-
Skole ding mee tydens Dup van Rensburg-uitnodigingsbyeenkoms
Local sportDie Liggies het hul goed van hul taak gekwyt en as wenners uit die stryd getree.
-
Elsa en Liya wen medaljes én Ermelo-gemeenskap se harte
Local sportDie wedloop tussen die twee dogters het die toeskouers omtrent op die punte van hulle stoele gehad.











