Local sport
-
Skole gebruik proewe om spanne af te rond
Local sportHoewel slegs vreindskaplike wedstryde gespeel is, is dit duidelik dat dié twee skole slaggereed is vir die seisoen.
-
Fietsry en stamina is nie net vir jonges nie
Local sportOud maar nog nie koud nie. Dié bekende spreekwoord, is beslis van toepassing op Elie en Santie Fourie wat Sondag…
-
Gholfdag gee CMR ‘n broodnodige hupstoot
Local sportGholfspelers het verlede Saterdag gehelp om broodnodige fondse vir die Komatipoort- kantoor van die Christelike Maatskaplike Raad (CMR) in te…
-
Fathers Ground se gholfdag weereens ‘n reusesukses
Local sportDie jaarlikse Fathers Ground-gholfdag is deur Dandré Neumeyer en Nimrod Smit met 'n puntetotaal van 51 gewen.
-
Netbalspelers leer die fynere kunsies
Local sportDu Plessis is 'n voormalige Protea-afrigter en was in die laat sewentiger- en vroeë tagtigerjare lid van die Suid-Afrikaanse span.
-
Gholfstokke swaai ter ondersteuning van Laerskool Malelane
Local sport'n Ontspanne Saterdagoggend op die gholfbaan het groot pret aan 64 spelers tydens die Mhoba Gholfdag, wat deur Laerskool Malelane…
-
Atlete toets vermoë tot die uiterste
Local sportK-Fit is 'n funksionele fasiliteit waar kettlebells as die kern gebruik word as eksterne lading op die liggaam.
-
Nuwe Pumas teen Zimbabwe
Local sportDie Pumas skop hul seisoen aanstaande Vrydag in Buluwayo teen Zimbabwe se nasionale span met ‘n kombinasie van jeug en…
-
Marathon icon takes part in Lydenburg Park Run
Local newsBruce Fordyce, one of South Africa's most famous marathon and ultramarathon athletes, recently participated in the town's own Park Run.
-
Ses bestes op pad na ASA’s
Local newsSes atlete van Hoërskool Lydenburg sal Mpumalanga in die 2016 Atletiek Suid-Afrika (ASA's) skole-atletiekkampioenskappe in Germiston en Bloemfontein verteenwoordig.
-
Runners brave sweltering heat
Local sportThe Lowveld had its first standard marathon of 42,2 kilometres of the year on Saturday which saw 975 athletes competing…
-
Oud-Protea aan stuur van hokkie by Curro
Local sport"Ek kan ongelukkig nie 'n lewe daaruit maak nie. As ek harder gewerk het, sou ek seker dit gemaak het."











