School sport

  • NHS maak skoonskip by krieketwedstryde

    School sport

    Hoërskool Nelspruit se krieketspanne het hul uiters suksesvolle ligavertonings die afgelope naweek voort gesit en skoonskip gemaak in hul onderskeie…

  • Dié skole kan hul hokkiestokke swaai

    School sport

    Op die oog af lyk dit of Laerskool Bergland en Nelspruit vir die laerskole se hokkie konings gaan veg.

  • Landlopers wys hul staal by Mpumalanga kampioenskappe

    School sport

    Nelspruit Hoërskool se langafstandatlete het die afgelope naweek aan die Mpumalanga Landloopkampioenskappe in Witbank deelgeneem en uitgeblink.

  • Jong omroepers positief oor nuwe program

    School sport

    Vier leerders van Hoërskool Barberton (BHS) het verlede week by Radio Laeveld se ateljee besoek afgelê.

  • Nellie-krieketspelers kook teen Uplands

    School sport

    Laerskool Nelspruit se eerste krieketspan het amok gemaak nadat hulle vir Uplands College met 152 lopies geklop het.

  • Groot stryd wag op rugbymanne

    School sport

    Die Beeld-trofee vir hoërskole staan einde se kant toe en vyf Laeveld-spanne gaan in die halfeindstryde meeding. 

  • Jong skut mik vir glorie

    School sport

    Die prysskietseisoen staan einde se kant toe met die Mpumalanga-finaal wat vandag by Hoërskool Bergvlam begin. 

  • Black Aces’s defence crumbles

    School sport

    Mpumalanga Black Aces suffered their first Absa Premiership defeat on Wednesday night at the hands of the former champions Kaizer…

  • Laerskool Burgersfort learners perfect their cricket skills

    Local news

    Ms Esther Pool, HoD of the foundation phase said some of the pupils never had a chance to bat or…

  • Hockey boys do school proud

    School sport

    The Uplands first-team hockey boys once again proved to be one of South Africa's most spectacular teams.

  • Kolskote vir Robbies-skuts by streekswedstryd

    School sport

    Die skuts van Hoërskool Rob Ferreira het uitgeblink tydens die eindronde van die Laeveld-streek se prysskietkompetisie verlede week.

  • Vlammies se spanne deur na die halfeind

    School sport

    Twee van die skool se rugbyspanne het Saterdag na die halfeind van die Beeld-trofee deurgedring.

Back to top button