News
-
-
-
Rugby op Stoffberg terwyl boere-orkes speel
NewsStoffberg kan dalk net ’n stippeltjie op die landkaart wees, maar in 1949 is daar groot rugby op die dorpie…
-
Dagpatrollie bring Kylie huistoe
NewsDie Middelburg Dagpatrollie het pas vir Kylie in Avalon gaan terugkoop.
-
Middies pak Ermelo op tuisvelde
NewsHoërskool Middelburg pak Vrydag en Saterdag vir Hoërskool Ermelo in vriendskaplike wedstryde wat op Middies se tuisvelde beslis word.
-
Hondjie is aan taxidrywer verkoop
NewsDie hondjie waarna daar sedert gister gesoek word, is aan ’n taxidrywer verkoop.
-
Vinnige optrede kry kabels naby N4 terug
NewsMet vinnige werk deur ’n inwoner van Waterval Boven is groot rolle kabels teruggevind wat gesteel is.
-
Frank and I youth outreach kicks off at Cornerstone
NewsSunday's performances will be even bigger and better than before with the whole band there.
-
Ou akker reus aan brand gesteek
NewsHaweloses en dwelmslawe spuit en urineer nie net voor mense nie, maar het ’n reuse ou akkerboom laasnag aan die…
-
Pitbull hondjie wat gesteel is, moontlik verkoop
NewsDie pitbulterriër babahondjie wat gister in Framestraat gesteel is, is na alle waarskynlikheid klaar verkoop.
-
Die dag toe magtige Maties so byna teen Belfast gestruikel het
NewsOp 1 Junie 1981 ruk die magtige Maties na Ermelo op om teen Belfast te speel in die Rapportryerskorps se…
-
COMMENT: Khenisa is gone, but services in tailspin decline
NewsThe ghost of former Municipal Manager Advocate Bheki Khenisa is still roaming the corridors of power in Middelburg.











