Observer Daller
-
Groblersdal kan gedeelte van seldsame sonsverduistering sien
Observer DallerGroblersdallers kan verwag om ’n gedeelte van die seldsame ringvormige sonsverduistering te sien.
-
Missing person probe leads to buried body
Observer DallerA missing person investigation has led to the discovery of a decomposed body in Vlaklaagte, believed to be Karabo Kitima,…
-
’n Vol Loskopdam bly ’n seën vir die Vallei
Observer DallerMet damvlakke bo die 100%-vlak, bly Loskopdam se oorloop ’n welkome gesig vir inwoners van die Vallei.
-
Riool stroom voor kerk verby
Observer DallerRou riool borrel tans uit by ’n mangat by die Hervormde Kerk in Springbokstraat in Groblersdal.
-
Goeie nuus! Geen padwerke op N11 in Groblersdal vandag!
Observer DallerDaar is geen padwerke op die N11 (Herefordstraat en Voortrekkerstraat) in Groblersdal vandag nie!
-
Juwele verdwyn terwyl man horlosies koop
Observer DallerVrou in Groblersdal waarsku gemeenskap om versigtig te wees wanneer hulle man wat juwele koop in hul huise toelaat.
-
Loskop Rugbyklub hou jaarlikse gholfdag
Observer DallerLoskop Rugbyklub het hul jaarlikse gholfdag aangebied by die Groblersdal Gholfklub met 60 spelers wat deelgeneem het.
-
Groblersdal: Warm en sonnige week verwag
Observer DallerWarm en sonnige weer word dwarsdeur die week vir Groblersdal verwag, met ’n moontlike donderstorm wat Vrydag- en Saterdagmiddag bietjie…
-
Groblersdal: Padwerke kan verkeer belemmer
Observer DallerMotoriste in Groblersdal word gewaarsku dat die padwerke op die N11 (Voortrekkerstraat) verkeersopeenhopings kan veroorsaak.
-
Nuwe personeel by Hoërskool Ben Viljoen
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen in Groblersdal het ’n handvol nuwe personeellede by die skool verwelkom as deel van hul span.
-
Ephraim Mogale celebrates rising matric success
Observer DallerEphraim Mogale Local Municipality held its 2025 Matric Excellence Awards at the Municipal Town Hall in Marble Hall.
-
Elbé Pretorius Gedenkbyeenkoms by Hoërskool Ben Viljoen
Observer DallerDie jaarlikse Elbé Pretorius Gedenkbyeenkoms van Hoërskool Ben Viljoen lê die skool en gemeenskap na aan die hart.











