Top stories
-
Senior B-seksie gholfspelers sak op buiteklub toe vir interprovinsiale toernooi
NewsDie Middelburg Buiteklub speel die week gasheer vir die 2022 B-seksie Senior en Super Senior Interprovinsiale Gholftoernooi.
-
Seekoeie weer terug agter krieketklubhuis
NewsDie dorp se seekoeie is gisteraand weer agter die krieketklubhuis in die Klein Olifantsrivier gesien.
-
-
Jong man sterf op motorfiets 200m vanaf huis
NewsAvonturier, natuurliefhebber en tophengelaar Jaco van Wyk (18) het gisteraand, kort voor 19:00, in ’n motorfietsongeluk in Lilian Ngoyistraat (Kanonkop,…
-
-
A police vehicle carrying a prisoner involved in an accident near Kranspoort
NewsA police vehicle carrying a prisoner has been involved in an accident on the N11.
-
Seekoeie word volgende week gevang
NewsDie drie seekoeie wat sedert die naweek in die Klein Olifantsrivier in Middelburg heen en weer loop, sal moontlik vroeg…
-
Rolbal aksie by Buiteklub
News’n Groep nuwe vrouespelers het dit op die Middelburg Buiteklub se rolbalbane uitgespook vir ’n plek in die Wes-Mpumalanga Ontwikkelingspan.
-
Ondersteuningsgroep vir mense met alopecia begin
NewsTwee vroue van Middelburg, Audrey Watson en Anria Benadie, het ’n ondersteuning- en bewusmakingsgroep vir volwassenes en kinders wat alopecia…
-
Vrou glo man wou kind gryp en ontvoer
News’n Vrou het Woensdag omstreeks 12:00 uit die Middelburg Mall gehardloop toe sy vermoed het dat ’n man, wat sy…
-
Man wat wapen op motorfietsryer rig, steeds op vrye voet
NewsDie man wat op 5 Maart ’n 9mm pistool gespan en dit gehou het teen die bors van ’n motorfietsryer,…
-
Seekoeie vanaf aksiekrieket se stoep gesien
NewsDie seekoeie wat Middelburg op hol het, is Dinsdagaand vanaf die stoep by die aksiekrieket geboue gesien.










