-
Curriebeker het ’n verleentheid geword
Niemand weet wat om met stiefkind te doen.
-
Generaal Hertzog se 1975 matrieks byeen
Hoërskool Generaal Hertzog se 1975 matrikulante gaan hulle 50-jarige reünie hou op 25 Oktober 2025 by Pienaardam.
-
Video: Oog op die oggendverkeer en ander probleme op paaie
Hier is jou inligtingsgreep om seker te maak waar jy ry, is daar nie enige ernstige insidente of obstruksies op…
-
Video: Verslaafdes verwoes huis – die stank en leegheid wat jou asem wegslaan
'n Eens netjiese huis in Kanonkop is heeltemal verwoes deur dwelmverslaafdes en is dit skokkend om te sien hoe dit…
-
Kobus in Bethal gesien
Kobus Pretorius het nog nie van hom laat weet nie, maar hy is in Bethal gesien.
-
Twee sterf in ongelukke op N4
Daar was gister drie ongelukke op die N4 en het twee persone gesterf.
-
Sewe beseer in N11 ongeluk
Verskeie mense is beseer in 'n ongeluk vroeër vanaand op die N11.
-
Video: Middelburger vertel van hael op pad en ongeluk
'n Plaaslike insleepdienste het hulp verleen by die kettingbotsing op die N4 by Wonderfontein.
-
Staalhokke, alarms en ‘skokdrade’ om hekmotordiefstalle te voorkom!
Middelburgers is keelvol vir die hekmotordiefstalle en word daar allerhande planne beraam om dit moeiliker vir die diewe te maak.
-
Video: Haelstorm op N4 veroorsaak kettingbotsing by Wonderfontein
'n Geweldige haelstorm op die N4 by Wonderfontein het 'n kettingbotsing veroorsaak.
-
Prohibition of fire period alert, stay safe, avoid sparks
Open fires to be temporarily banned to safeguard residents.
-
Video: Ou Toppies? Ou Toppies se voet!
Middelburg se 60-plussers glo: “Don’t let the old man in!”











