Vereenging-man vrygespreek van ma se moord
Die hof het bevind dat daar geen bewyse was dat ‘n seun betrokke was by die moord op sy ma nie.
Grant du Toit is van die moord op sy ma, Charlotte Fenn. vrygespreek. Foto: Christiaan Cloete.
Grant du Toit is van die moord op sy ma, Charlotte Fenn. vrygespreek. Foto: Christiaan Cloete.