Die Woestynrot

Die Woestynrot bars deur die mure van konvensie met eentonige reëlmaat. Lees, en bly by….

  • ‘n Girl vir elke seisoen…

    Blogs

    Dit was soos verkoue, griep, maagwerk en babelas in een teug. Ek was amper 40 jaar oud, maar sy het…

  • “’n Oomblikkie langs die pad.”

    Blogs

    Die Bowman is nou vir jou ‘n kêrel met ‘n groot verantwoordlikheid. Ons sit nou die aand saam en kuier…

  • “Bierblikke, boelterriers en handicapped zones.”

    Blogs

    Die arme Bowman. Mieliepit die Wilsonstraattarentaal het mos nou langs hom ingetrek, en nou sit die Bowman met al die…

  • Om anderkind se pa te word….

    Blogs

    Die Woestynrot wil vandag ‘n lansie breek vir ‘n bedreigde spesie. Pa’s en stiefpa’s. Jy kry natuurlik die uitsondering onder…

  • “Hoenderkuikens, ‘n liedjie, ‘n Boeregeneraal en ons gooi nog ‘n dop.”

    Blogs

    Mieliepit die Wilsonstraattarentaal wil hom bevange lag. Die Burgermiesies het vir Aap en die Harley-Davidsonkommando Talanaberg toe gejaag om ‘n…

  • “Goeie pad, oom David….”

    Blogs

    Na ‘n week van hoë drama en onnodige trane wil die Woestynrot so effe reflekteer. Die Aap het gisteraand met…

  • Wat maak jou kwaad…???

    Blogs

    Wat maak jou kwaad? So kwaad dat jy vir die eerste paar oomblikke nie ordentlik kan dink nie? Ons het…

  • ‘n Kwessie van Houding….?

    Blogs

    Die reisende joernalis Dana Snyman, van die tydskrif Weg, het in een van sy stukke in ‘n plaaslike koerant ons…

  • ‘n Kulturele kopskuif…

    Blogs

    Die harlaboerla oor 2010 het in tempo begin toeneem, en ek het net gewonder of ons regtig weet wat ons…

  • Homo Sapiens – In Dundee

    Blogs

    Die aanpasbaarheid van homo sapiens het my nog altyd verbaas. Daardie eerste laat namiddag wat ek, my vrou en my…

  • As die tyd ons begin inhaal…

    Blogs

    Het jy al,wanneer jy ‘n doodgewone, normale, alledaagse aksie uitgevoer, soos byvoorbeeld die vuilgoed uitvat sypaadjie toe op ‘n Maandagoggend,…

  • A cure for Aids and Foreign Aid to Canada….

    Blogs

    A former colleague phoned me from Namibia the other day and gave me some lip about my story about our…

Back to top button