Local news
-
Gimmies weer as beste in SA aangewys
Local newsPotchefstroom Gimnasium ontvang vir die sesde keer ’n nasionale toekenning vir uitnemendheid in akademie.
-
Wonderwerk dogtertjie oorleef erge fratsongeluk
Local newsDie ouers van Jana Steyn getuig van ’n wonderwerk ná ’n fratsongeluk. Potchefstroom-gemeenskap bid vir haar herstel.
-
AfriForum eis dringende optrede teen rioolbesoedeling in Mooirivier
Local newsAfriForum waarsku teen aanhoudende rioolbesoedeling in die Mooirivier en eis dringende optrede van J.B. Marks-munisipaliteit.
-
Gewapende rooftog naby munisipale swembad
Local news’n Man is Donderdagaand in Beyers Naudé-laan deur vier gewapende aanvallers beroof. Polisie ondersoek voort.
-
-
Potch Prof on municipalities returning to their own electricity
Local newsNWU expert says municipalities benefit from own power generation, but warns of costs for Eskom and smaller towns.
-
Paws Haven needs your help
Local newsNo amount is too small, and every bit helps keep the doors open and the wheels turning.
-
Verlore hondjie met eienaar herenig
Local news"Toe ek Sondagoggend die deur oopmaak om hulle te laat inkom was Jassie nie daar nie."
-
Veldbrande vlam weer op
Local newsDit blyk of sommige van die brande opsetlik of as gevolg van nalatigheid ontstaan het.
-
Witrand onder skoot oor nog ernstige klagtes
Local newsFamilies van pasiënte by Witrand in Potchefstroom het ernstige kommer uitgespreek ná sterftes en klagtes van verkragting en nalatigheid.
-
Myn sekuriteit bekamp poging tot transitoroof
CrimeDie polisie is steeds opsoek na die verdagtes wat by die poging tot roof betrokke was.
-
Noordwes-Universiteit gaan kampus in Rustenburg bou
Local newsKonstruksie van die nuwe Rustenburg-kampus sal na verwagting in 2027 begin.











