Top stories
-
Kasteel sing eerste plek los in nasionale Acapella-kompetisie
Local newsKasteel Dameskoshuis sit nou op die Sêrtroon nadat hulle die nasionale Atterbury Trust Acapella-kompetisie op Saterdag, 30 September in Pretoria…
-
Braam en die engel neem jou na ʼn magiese wêreld van hoop
Local news“Braam en die engel” skep vanjaar ʼn magiese wêreld by Aardklop wat teatergangers van alle ouderdomme in vervoering laat.
-
Boekwurms geniet hul gate uit by Aardklop
Local newsDie alombekende ATKV Boeke-oase sowel as talle aktuele-en boekgesprekke is gratis beskikbaar by The Roots in MC Roode-rylaan vanjaar.
-
Mixtape van die liefde verhef digkuns met manjifieke melodieë
Local newsStemme van uiteenlopende Suid-Afrikaanse digters word in hierdie produksie met musiek opgehef in ‘n meesterlike toonsetting vol emosie wat die…
-
In memoriam: Mercia Mostert
Local newsDie familie nooi die publiek om saam te kom afskeid neem op Saterdag, 7 Oktober 2023 om 14:00
-
‘n Akkerboom: ‘n Onvoorspelbare toneelreis wat emosies prikkel
Local newsTeatergangers wat graag iets nuuts wil beleef en op 'n buitengewone manier vermaak wil word sal definitief die waarde uit…
-
Volkies se bergfietsryers skitter teen land se bestes
SportZanri Grobbelaar het briljant gedoen en ‘n tweede plek in Suid-Afrika in die junior vroue-kategorie behaal.
-
Aanbiddingsleier en raakvatter skielik oorlede
Local news‘n Leier in die tiener en-aanbiddingsbediening by Duet-gemeente, Christiaan Labuschagne (39) is op Vrydagaand, 29 September, tydens ‘n interskole jeugkamp…
-
Heerlike atmosfeer by die Kuierkombuis
Local newsDie Kuierkombuis is vanjaar weer by Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult se kerksaal.
-
Rus jou siel by die Woordkafee
Local newsJy kan inkom en met klassieke musiek in die agtergrond en ‘n atmosfeer wat jou sielsrus bring, kuns skep.
-
Babalela laat jongspan skater by Aardklop
Local newsDie diere is helder poppekas-poppe wat lewendig word in die poppemeesters se hande.
-
Potchefstroom Swemklub is Noordwes se bestes
SportDie Potchefstroom Swemklub pronk trots op die wenpodium na die afgelope Noordwes-swemkampioenskappe wat tydens die naweek van 23-25 September in…











