Sport
-
Belangrike Luiperds Bosberaad vanaand!
SportDie jaarlikse Luiperds klubrugby Bosberaad word vanaand om 18:00 by Olënpark gehou. Al die rugbyklubs in die provinsie word genooi…
-
By Volkies krieket is die Kaap steeds Hollands
SportDie afgelope vakansie het Volkies se eerste krieketspan ‘n baie suksesvolle toer na Kaapstad onderneem. Hierdie toer het as voorbereiding…
-
Nege skole by vanjaar se uitgebreide Interhoër-byeenkoms
SportVanjaar se Interhoër atletiekbyeenkoms gaan letterlik groter en beter as vorige jare wees met die insluiting van vier bykomende skole…
-
Nuwe hoofstuk vir Mokuena se manne in 2018 Varsitybeker
SportDie 2018 NWU Varsitybekerspan is verfris, energiek en reg om nie net ’n nuwe blaadjie om te slaan nie, maar…
-
Volkies begin Finsburyliga met naelbytstryde teen Waterkloof
SportVolkies se eerste krieketspan het Maandag hul Finsbury A-liga op ‘n spanningsvolle en hoogs vermaaklike wyse met ‘n gelykop uitslag…
-
Foto’s: Potchefstromers begin Saterdagoggend met Great Brick Run
SportHonderde Potchefstromers het vanoggend (Saterdag, 20 Januarie) die altyd gewilde Great Brick Run aangepak wat Berts Bricks Atletiekklub aangebied het. Kyk…
-
Hat-trick of the Week: Breaking down barriers, brick by brick
Sport1. Guten Tag, Bonjour and Czesć? The Fanie du Toit Sports Grounds are a smorgasbord of international athletes and coaches…
-
Noordwes rolbal se eerste balle word Saterdag gerol
SportNoordwes rolbal se 2018 seisoen begin Saterdag met die mans- en vroue-pare kampioenskap. Die stad se twee klubs is gashere…
-
Foto’s: Gimmies klop Monnas in taai vriendskaplike kragmeting
SportPotchefstroom Gimnasium se eerste krieketspan het in hulle eerste wedstryd op hul tuisveld vanjaar naelskraap met een paaltjie teen Hoërskool…
-
Potch spoedvrate kan Saterdag Puma kontrak loshardloop
SportPlaaslike skoolatlete het komende Saterdag 20 Januarie die gulde geleentheid om hulself in dieselfde kamp as Usain Bolt te bevind…
-
Promosa Atletiekklub reik uit na gemeenskap met insameling van skryfbehoeftes
SportMet die son wat stelselmatig die afgelope Saterdagmiddag op Promosa se horison gesak het, het talle lede van die plaaslike…
-
Great Brick Run gaan weer ’n groot hoogtepunt wees
SportDie jaarlikse Berts Bricks Great Brick Run 5, 10 en 21 km-padwedloop vind eerskomende Saterdag 20 Januarie weer in Potchefstroom…











