Sport

  • Die eerste tennisspan (seuns) van Laerskool Mooirivier is die wenners van die Noordwesliga. Van links is Cornell Grobler, Coenraad van Graan, Franco Naudé en Michael van Rooyen.

    Mooirivier is tennis-konings

    Sport

    Die eerste tennisspan (seuns) van Laerskool Mooirivier is die wenners van die Noordwesliga. Van links is Cornell Grobler, Coenraad van…

  • 'n Kolskoot is Leon Heydenrych hou sy oog op die teiken. Dié ervare boogskut wat tans in Potchefstroom is, het 'n groot liefde om vir ander van dié sport te leer. d

    Kolskote is dié bekende boogskut se kos

    Sport

    ‘n Uiters passievolle boogskutter het 16 jaar gelede sy land by die wêreldkampioenskappe verteenwoordig en Suid-Afrika se eerste wêreldkampioen geword.…

  • Helen en Elmarie Conradie het Suid-Afrika se o.35 vroue by die Indoor Cricket Masters World Series verteenwoordig. Hulle is nou wêreldkampioene.

    Tweeling is wêreldkampioene

    Sport

    Twee Potchefstromers, Helen en Elmarie Conradie, het Suid-Afrika se o.35 vrouespan by die onlangse Indoor Cricket Masters World Series in…

  • Gimmies se perderuiters presteer

    Sport

    Paula Maré van Gimmies het onlangs twee eerste plekke by die NW-finaal (show-jumping) behaal. Sy ontvang haar provinsiale kleure by…

  • ASB Potchefstroom wins 4th annual Potchefstroom Military Sports Club (PMSC) inter-unit sports day

    Photo Galleries

    Gold medals aren’t really made of gold. They’re made of sweat, determination, and a hard-to-find alloy called guts. The much…

  • Potch Dorp bied spoggerige Springbok rugbyfunksie aan

    Sport

    Vyf van die grootste Springbok legendes gaan einde November deel van een van die mees gesogte rugbyfunksies in Potchefstroom wees.…

  • Lukas Williams van die Buiteklub het onlangs eers begin speel en het sy debuut Saterdag vir die klub in die eersteliga gemaak.

    Nuwelinge maak hulle naam in rolbal-ligas

    Sport

    Die Potchefstroom Rolbalklub se mans premierligaspan het teruggesak in die tweede plek, met Parys wat die voortou geneem het. Die…

  • Tshepang Makhethe in action for NWU Pukke during the Varsity Athletics competition earlier this year.

    Rising star hits the nail on hammer throw’s head

    Sport

    With his dreadlocks and friendly demeanour, Tshepang Makhethe (20) is breathing a breath of fresh air into the sport of…

  • Die Vroue maandelikse Medalkompetisie wenners: Lynn Schoeman, Louisa Grimbeek en Loraine Liebenberg

    Buiteklub weer aan die kook dié week

    Sport

    Dit was ‘n lekker besige week by die Potchefstroom Buiteklub se gholfbaan, met vier kompetisies wat plaasgevind het. *Woensdag 2…

  • Darren Bravo is one of the West Indies batsmen who will look to make an impact.

    Windies’ flair meets Dragons’ fire

    Sport

    Caribbean cricket flavour is in the Potchefstroom air as the West Indies cricket team arrived in the city this week.…

  • Photos: Lions show fight to earn draw against Titans

    Photo Galleries

    Resilience in the face of defeat can be one way to describe the Bizhub Highveld Lions’ performance against the Multiply…

  • Lees tussen die lyne: Die jaar van die buiteperd

    Sport

    Eers was dit Leicester City wat die Engelse premier sokkerliga gewen het met ’n 5 000 tot 1 kans. Daarna…

Back to top button