Sport

  • Stokke klap weer by die Buiteklub

    Photo Galleries

    Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by Potchefstroomse Buiteklub gehou *Op Woensdag 22 Junie is ‘n Bonus Bogey kompetisie aangebied.…

  • Joaquim de Jenga is in die Luiperds se Cravenweekspan opgeneem.

    Luiperds se spanne vir Cravenweek gekies

    Sport

    Die Luiperds het onlangs vier spanne vir verskeie rugbyweke in die skoolvakansie aangekondig wat die provinsie se naam sal trots…

  • Pierre Breitenbach in aksie.

    Nog ‘n kampioenskap in die sak vir Pierre Breitenbach

    Sport

    Pierre Breitenbach van die Potchefstroom Rolbalklub het Saterdag die Noordwes Rolbal mans enkelspelkampioenskap gewen toe hy in die finaal met…

  • Jan Prinsloo

    Rugby League en sokker vat hande

    Sport

    Rugby League Suid-Afrika steun die ontwikkeling van enige sportsoort en waar moontlik om hand by te sit soos in die…

  • Gimmies se o.17 A-span is Noordweswenners: Agter is: Mariaan de Bruyn, Annemi de Wet, Elani van der Merwe,Paula Maré en Leonie Maree, Marike Nel en Jana Steinman. Voor is Rizane van Rooyen, Me. Marianne Ray (afrigter) en Funeka Wanyane.

    Gimmies vaar puik in NW-netbalkampioenskappe

    Sport

    Potchefstroom Gimnasium se netbaldogters het ook uitstekend tydens die Noordweskampioenskappe gevaar. Die eerstespan eindig derde en verower die bronsmedalje, terwyl…

  • Pierre Botma is een van Potchefstroom se belowendste jong hokkiespelers.

    Van Skoolbank na Sportveld: Pierre Botma

    Sport

    Pierre Botma, ‘n matriekleerder van Potchefstroom Gimnasium lewe vir sy hokkie en ‘n mens kan dit dadelik agterkom. Pierre speel…

  • Caitlinn Rousseau het die o.19 Noordwesspan gehaal.

    Volkies se Noordwes uitblinkers

    Sport

    Op die sportvelde het Volkies veral hierdie afgelope paar maande gewoeker en top spelers opgelewer. Hier is die skool se…

  • Die Springbok, Marnitz Boshoff, was 'n staatmaker op losskakel vir die Leeus.

    Moeë Luiperds is katkos vir Leeus

    Photo Galleries

    Die Luiperds het op hulle eie tuisveld tweede gekom teen die Leeus XV met ‘n 64-28 loesing in die Curriebeker…

  • Rugby o/13B: Noordwes-ligawenners Die o/13B-rugbyspan van Laerskool Mooirivier is die Noordwes-ligawenners (groot skole) Voor: Daniël Fourie, Louis Claasen, Phillip Jonker, Martin van Onselen, Brendon Klopper. Middel: Benjamin Viljoen, Michael van Rooyen, Heinrich Reckling, Heinrich Raubenheimer, Franco Engelbrecht, Ronan Prinsloo, Ruan Kruger. Agter: Etienne Erasmus, Zuwan Slabbert, Hugo le Grange, Leard Enslin, Marco Snyman, Ben van der Schyff, Ronan Melrose, Benje Ouwencamp (afrigter)

    Mooirivier rugby lewer vyf wenners in Noordwesfinale op

    Sport

    Die Noordwes se beste laerskool rugbyspanne het hulle talent en jong ywer op die grasgroen Olënparkvelde op Jeugdag,16 Junie in…

  • Marais vlieg manne aan flarde!

    Sport

    Kiewiet en Christo hokke van Potchefstroom Posduifklub het in die wedvlug vanaf Douglas oor ‘n afstand van 414 km die…

  • Warren Whiteley

    Warren Whiteley: Van Pukke 0.20 C-span na Springbok Agtsteman

    Sport

    Die Springbokke speel Saterdag, 25 Junie (vandag) in die beslissende derde toets teen Ierland in Port Elizabeth met ‘n voormalige…

  • Volkies se eerste netbalspan is as wenners van die Noordwes netbalkampioenskappe gekroon. Hier is hulle met die trofee.Agter: Irene Seymore (afrigter), Larissa Gouws, Luné Smit, Melissa Lotter, Benitta Erlank, Marisa Cilliers, Caitlinn van Zyl, Caitlinn Rousseau en Melindi Delport. Voor: Liané Rousseau, Nine Brits en Elani Stapelberg.

    Netbalglorie vir Volkies

    Sport

    Volkies se eerste netbalspan kan met reg die kroon as die beste in die provinsie behou, na hulle die gesogte…

Back to top button