Sport

  • Jo-Ané van Dyk het 'n silwermedalje in spiesgooi by die afgelope Afrikakampioenskappe behaal. Foto: Wouter Pienaar

    NWU se Van Dyk en Links skitter by Afrika-kampioenskappe

    Sport

    By die onlangse Afrika Atletiekkampioenskappe in Asaba, Nigerië waar Suid-Afrika ‘n algehele tweede plek behaal het, het ‘n paar NWU…

  • Nuus van die NWU se sportvelde en bane

    Sport

    Soccer: NWU Men’s team won the practice match on 2 August: NWU Tawana 8 – 1 Ernset Experience NWU Men’s…

  • Divan Potgieter, Ferdies se o.17 losskakel voer nog 'n aanval aan.

    Ferdies se rugbyspanne wys gees in Virsekerbeker

    Sport

    Hoërskool Ferdinand Postma se o.15 en o.17 rugbyspanne is albei na puik oorwinnings in die Virsekerbeker se derde divisie deur…

  • Ferdies se hokkiespanne kook

    Sport

    Ferdies se dogters en seuns hokkiespanne het aan die tweede wedstryde van die Dekalb Mosanto hokkieliga verlede naweek deelgeneem. Ferdies…

  • Marco Taljaard van Gimmies is 'n SA tweekampkampioen nadat hy op 1 Julie by die Midmardam in sy afdeling gewen het

    Gimmies se tweekampsensasie verower goud

    Sport

    Potchefstroom Gimnasium het ‘n nuwe nasionale tweekamp kampioen in hulle midde nadat die graad 9 leerder, Marco Taljaard, goud in…

  • Stokke swaai by die Buiteklub

    Sport

    Op Saterdag en Sondag, 28 en 29 Julie, het die Scratch liga span van Potchefstroom Buiteklub deelgeneem aan die Noordelike…

  • Koshuise raak slaags by Fight Night

    Sport

    Vir die tweede agtereenvolgende jaar het manskoshuise op die NWU die geleentheid gehad om mekaar in die bokskryt aan te…

  • Volkies verbrou Virsekerbekerdroom teen Die Anker

    Sport

    ‘n Tweedehelfte ineenstorting het Volkies se eerste rugbyspan duur gekos toe hulle die afgelope Saterdag (4 Augustus) teen Hoërskool Die Anker…

  • Die Luiperds se Schalk Hugo het sy span se wen teen die Griffons met 'n strafskop beklink. Foto: Wouter Pienaar

    Luiperds pak Pumas hierdie Vrydag op die Fanie

    Sport

    Die Luiperds se voorbereiding vir die komende Curriebekerseisoen gaan voort hierdie Vrydag, 10 Augustus wanneer hulle teen die Pumas op…

  • North West High School cricket season will bring fireworks

    Sport

    The long awaited 2018/19 North West High School cricket season is about to start and anticipation is reaching fever pitch…

  • Commentary Box: Lions claim unusual hat-trick

    Sport

    South African rugby supporters were optimistic on Saturday when the Lions made their third Super Rugby finals appearance in a…

  • Gimmies se krieketspelers is gereed vir die week se Gimmies Premierliga (GPL). Van links na regs is Marco Jansen, Landré Halgryn, Adriaan Röntgen, Duan Jansen, Robert Cameron en Dawie Röntgen. Foto: Gimmies Krieket/Facebook

    Gimmies Premierliga gaan kookwater krieket oplewer

    Sport

    Dit is hierdie week weer tyd vir die altyd opwindende Gimmies Premier Krieketliga (T20) om die krieketseisoen by dié skool…

Back to top button