-
Luiperds gaan Vrydag teen Boland moet verbeter
Die Luiperds sal teen Boland hul alles voor hul tuisskare moet gee.
-
Volkies sit vyftig op die bord om Liggies te kelder
Volkies het sewe drieë geruk terwyl Carlo van der Merwe sy skopskoene aangetrek het in 'n 50-27 sege teen Lichtenburg.
-
Inwoners sonder krag vir vyf dae in Ventersdorp weens kabeldiefstal
Die jongste kabeldiefstal en vandalisme-krisis is deel van 'n lang stryd waaronder inwoners in Ventersdorp gebuk gaan.
-
AfriForum Jeug stuur brief aan Munisipale Bestuurder rondom slaggate
Nes meeste Potchefstromers is lede van AfriForum Jeug se PUK-tak ook moeg vir slaggate.
-
Volkies se eerste netbalspan gaan vir goud in NWU Prestigereeks
Volkies se eerste netbaldogters speel vanjaar kookwater netbal.
-
Opruim en veiligheid in fokus in Potchefstroom
Die plaaslike gemeenskap het die inisiatief positief ontvang, met verskeie inwoners wat tydens die aksie stilgehou het om hul ondersteuning…
-
Gimmies se netbal en hokkiespelers skitter teen Duineveld
Een van die wedstryde van die naweek was die eerstespan dogtersnetbalstryd wat Gimmies met 39-38 gewen het.
-
Jan Wilkens (83) sal onthou word as ‘n sagmoedige reus
Die rofstoeier, Jan Wilkens is baie Suid-Afrikaners se kinderheld wat met sy sterk voorarmhoue talle opponente laat sterre sien het.
-
Taxi falls into gaping road cavity in Ikageng
The incident unfolded at approximately 05:30, during peak commuting hours.
-
Gimmies te sterk vir Duineveld by Mooivallei
Gimmies se eerste rugbyspan het Saterdag vir Duineveld met 38-26 geklop.
-
Operation Bring Back targets illegal occupation of state properties in Potchefstroom
According to the Department of Public Works and Infrastructure, the North-West province currently has 43 illegally occupied state properties out…
-
Worlds Collide in energetic metal show at Snowflake
Metal mayhem, ferocious mosh pits and melodic singalongs all formed part of this event that brought the house down at…











