-
Brandstofpryse sak in September
Die prys van diesel het aansienlik gesak, terwyl die prys van petrol minimaal gesak het.
-
Polisie opsoek na oggetuies in Potch-moordsaak
Richard en sy vriend het buite 'n klub gestaan toe die paar aangeval en beroof is.
-
Sekuriteitsbeampte perongeluk by fees geskiet
Alle partye het bevestig die insident was net 'n ongeluk.
-
Potch is reg vir Luiperds-sewes toernooi in Lichtenburg
Na ’n spannende eindstryd skuif Volkies en Gimmies se fokus nou op die Luiperds-sewestoernooi wat dié naweek in Lichtenburg plaasvind.
-
Split prepaid electricity meters rolled out as Eskom debt climbs
JB Marks has rolled out split prepaid meters in Ventersdorp to tackle non-payment, rising Eskom debt and service delivery strain.
-
Man in hof vir R4.5 miljoen se onwettige sigarette
Die polisie is ontbied nadat verkeersbeamptes 'n oorlaaide vragmotor by 'n weegbrug afgetrek het.
-
Rugby is gesond in Potch
Drama tot die laaste minuut – Volkies wen Classic Clash 2.0
-
Inbreker op heterdaad betrap
Die verdagte wat by 'n voertuig ingebreek het, is vinnig in hegtenis geneem.
-
Antiekmark weer om die draai
Die gewilde Antiekmark is weer om die draai. Maak seker jy gaan kyk watter interessanthede is te koop.
-
Warm weer vir die eerste week van Lente
Tesame met die warm weer en winderige kondisies, word baie hoë brandgevaar verwag.
-
Potch is rooi: Volkies ontroon Gimmies as kampioene
Volkies wen die 1ste XV-eindstryd 22–17 teen Gimmies ná ’n intense stryd vol dissipline en taktiese skoppe.
-
Gimmies se O.14-span kampione na naelbyt-eindstryd
Gimmies O.14s wen 7-5 teen Jeugland in ’n spanningsvolle eindstryd waar verdediging die oorwinning gebring het.











