-
Cachet Park CID officers nab repeat offender
This is the second time that the same suspect has been apprehended by CID officers.
-
’n Viering van taal en uitnemendheid in Potchefstroom
Afrikaans het behoorlik geskitter tydens die Aitsa, Afrikaans! dagprogram by Laerskool Mooirivier, waar onderwysers, dosente en kultuurfigure saamgekom het om…
-
Gimmies-atlete skitter by jeugspele in Namibië
Stephané Hook en Lizé van Zyl het tydens die Region 5 Youth Games in Namibië hulle staal gewys.
-
Twee Klerksdorp-kollegas verdwyn spoorloos
Die polisie vra die gemeenskap se hulp om die twee mans op te spoor.
-
Man met mes in gesig gesteek in Walter Sisulu-straat
’n Man is op 19 Julie ernstig aangerand in Walter Sisulu-straat toe hy met ’n mes in die gesig gesteek…
-
Luiperds se Curriebeker-droom aan skerwe
Die Luiperds is op 19 Julie met 55–12 deur die Valke in die Curriebeker Eerste Afdeling se halfeindstryd geklop. Afrigter…
-
Winderige, bewolkte weer vir die Noordwes
Dis sal van Sondag af weer koud raak.
-
Volkies skud roes met oorwinnings af
Volkies se eerste en tweede spanne het met selfvertroue teruggekeer ná die vakansie en hul momentum teen Dr. Malan en…
-
NWU annual Canned Food Drive
The North-West university recently held their annual Canned Food Drive where non-perishables and soup were distributed to students.
-
Gimmie verower goud by Duathlonkampioenskappe
Tihard is bekroon met Noordwes-kleure vir sy deelname.
-
Botsing op Govan Mbeki laat een ernstig beseer
’n Ernstige ongeluk op Govan Mbeki op 18 Julie het een persoon ernstig beseer en die pad vir sowat ’n…
-
Irene Seymour Netbaltoernooi bring top skole saam by Volkies
Die gewilde Irene Seymour Netbaltoernooi by Volkies is vol aksie en sportgees.











