Schools
-
Modderfontein kry silver op D2 Landloopkampioenskappe
NewsEen van Laerskool Modderfontein se top landloopatlete, Brendin Duarte, verower 'n silver medalje by die D2 Landloopkampioenskappe.
-
Laerskool Modderfontein lewer Gauteng netbalspelers op
NewsLaerskool Modderfontein spog met drie van hul leerlinge wat in die Gauteng Netbalspan opgeneem is.
-
Rappies spog met suksesvolle musiekblyspel
NewsLaerskool Rapportryer se musiekblyspel, Mosaik, geniet weer groot aftrek van die gemeenskap.
-
Laerskool Modderfontein se skaak is tops
NewsLaerskool Modderfontein se skaakspelers behaal 'n algehele tweede plek tydens die Gauteng Skaakkampioenskappe.
-
Jannas toneel ‘n gunstelling by Nasionale Eisteddfod
NewsHoërskool Jan Viljoen se dramastuk, Swewende Maan, geniet groot aftrek by vanjaar se Nasionale Eisteddfod.
-
Jannas sanggroep presteer by Nasionale Eisteddfod
NewsHoërskool Jan Viljoen se sanggroep wys weer tydens die Nasionale Eisteddfod dat hulle tops is.
-
Riebeeckrand spog met Wes-Rand krieketspeler
NewsHoërskool Riebeeckrand is trots om te sê dat Shane Pollock in die Wes-Rand Krieketspan opgeneem is.
-
Rappies jukskei is tops
NewsLaerskool Rapportryer spog met 'n suksesvolle jukskei seisoen en is trots op hul liga wenners.
-
RCA maak opslae by Raca
NewsRCA se leerlinge spog met puik resultate tydens vanjaar se Raca kunstefees.
-
Riebeeckrand laat die skeie spat
NewsDrie van Hoërskool Riebeeckrand se jukskeispanne verseker vir hulself 'n plek by die direkteurstoernooi.
-
RCA spog met hul nuwe onderwysers
NewsRandfontein Christian Academy (RCA) is baie opgewonde oor hul nuwe onderwysers en sien uit daarna om saam dié vier nuwe…
-
Rappies blink uit by wiskunde-kompetisie
NewsLaerskool Rapportryer se slimkoppe neem aan Math Challenge deel.











