School sport
-
Montana atleet ryg die kampioenskaptitels én eerbewyse in
Local sport‘n Leerling van Hoërskool Montana is ná ‘n skitterende jaar van atletiek- en landloop prestasies aangewys as Atletiek Gauteng-Noord se…
-
Garsies se gewilde King Price Spele het gekom om te bly
Local sportDie sukses van die tweede aanbieding van Hoërskool Garsfontein se King Price Spele het gewys dat dié unieke atletiekbyeenkoms gekom…
-
Laerskool Tuinrand lok weer honderde deelnemers na hul Mini-krieket dag
Local sportByna 400 jong krieketgeesdriftige laerskoolkinders was verlede week deel van Laerskool Tuinrand se jaarlikse Mini-Krieket dag.
-
Oos-Moot smaak ná 36 jaar weer rugby-glorie
Local sportDie Hoërskool Oos-Moot het ‘n droogte van 36 jaar gebreek toe hulle Saterdag as kampioen in die Skild-liga van die…
-
Oos-Moot dring deur na Virseker Beker eindstryd
Local sportHoërskool Oos-Moot het deurgedring na die Virseker Beker eindstryd, nadat hulle die afgelope Saterdag in die halfeindstryd met Hoërskool Lichtenburg…
-
Eldoraigne deur na Virseker Beker eindstryd
Local sportHoërskool Eldoraigne speel eerskomende Saterdag in die Tuks Rugbystadion in die eindstryd van die Virseker Beker Plaatafdeling teen Noordheuwel.
-
Menlopark wéér nasionale netbalkampioen
Local sportHoërskool Menlopark het Afrikaans Hoër Meisieskool die afgelope naweek in die eindstryd van die Nasionale Skole Netbalkampioenskap naelskraaps geklop om…
-
Oos-Moot deur na halfeindstryd in Virseker Beker
Local sportHoërskool Oos-Moot se eerste rugbyspan speel eerskomende Saterdag op hul tuisveld teen Hoërskool Lichtenburg in die halfeindstryd van die Skild-afdeling…
-
Montana atleet presteer in Europa
Local sport‘n Skoolseun van Pretoria het met internasionale teenstand afgereken by ‘n onlangse internasionale atletiekbyeenkoms in Intalië.
-
Eldoraigne klop hul bure in Virseker-bekertoernooi
Local sportDie Hoërskool Eldoraigne se eerste rugbyspan het die afgelope twee weke bewys dat hulle vanjaar weer die beste span in…
-
Oos-Moot atleet is Suidelike-Afrika kampioen
Local sport‘n Onder-16 atleet van Hoërskool Oos-Moot het met Suidelike-Afrika se beste onder-18 atlete afgereken by die onlangse streek kampioenskap.
-
Menlopark verspeel hul kans op eerste Tuks-reeks titel
Local sportMenlopark het Saterdag in die laaste kwartier van die Tuks-reeks eindstryd hul greep op die wedstryd verloor en Monument toegelaat…











