Local news

  • Kollegepark kuier by Siesta en Jeugland

    Local news

    Lekker om te sien hoe ons plaaslike laerskole uitreik en help. Kollegepark julle is 'n voorbeeld vir ander!

  • 1998: Gewilde sportvrou sterf in Mosambiek na haai-aanval

    Local news

    Hulle was nog so 'n kilometer van die strand af toe Wilma ophou swem het om na hul satelliettoerusting te…

  • Annie Jnr was ‘n fees

    Local news

    Annie was 'n treffer en die ideale manier om die teaterjaar af te sluit en die vakansie in te lui.

  • FOTO’s: Kliprivier in vloed

    Local news

    Die Kliprivier loop sterk weens swaar reën die afgelope week.

  • VIDEO: Vloede saai verwoesting by Henley on Klip

    Local news

    Die afgelope week se swaar reën het vloede langs die Kliprivier by Henley on Klip tot gevolg gehad.

  • Midvaal bied hulp in vloedgeteisterde gebiede langs Kliprivier

    Local news

    Die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit sê hy is besig om stormwaterkanale skoon te maak in afwagting op meer reën wat in…

  • Kersfees kom vroeg vir kinderhuiskinders

    Local news

    Ongeveer 40 kinders van plaaslike kinderhuise is op Saterdag 10 Desember 2022 tydens 'n spesiale Kersfeespartytjie by River Square-winkelsentrum bederf.

  • Ek sê maar net…

    Local news

    RUBRIEK. - Ek gesels oor musiek en liedjies wat (ongevraagd) in jou kop vassteek. Lees meer...

  • Kosie Weyers is die 2022 Hotrod-kampioen

    Local news

    VEREENIGING. - As jy die adrenalien reeds deur jou are kan voel bruis wanneer jy 'n renmotor hoor brul, dan…

  • Ouma pot stormende bul tussen die oë met baksteen

    Local news

    Mev. Marie Pieterse is erg beseer in die hospitaal opgeneem, maar het gelukkig mooi herstel.

  • Liggie-skouspel in Houtkopweg

    Local news

    Daar is 'n bietjie meer as twee weke oor voor Kersfees, die kersversierings is uit en die liggies brand!

  • Foto’s van oral, selfs onder die see!

    Local news

    Vaalweekblad deel met trots vandag 'n reuse versameling van 85 foto's wat iets van alles en oral insluit.

Back to top button