Sport

  • Duan skop Klerksdorp flenters

    Sport

    As HS Transvalia se sege Saterdag oor Klerksdorp in die Plaat-kompetisie van die SDC Noordvaal Cup enige maatstaf is, kan…

  • Langasems blaas in mekaar se nekke

    Sport

    VANDERBIJLPARK. – Die eerste van ses landloop-ligabyeenkomste wat deur Atletiek Vaaldriehoek (AVT) aangebied word het vandag by die HS Driehoek…

  • Risi deel van Gauteng-wenresep

    Sport

    VEREENIGING. – Op skoolvlak is netbal die grootste deelname sportsoort in Suid-Afrika. Daarom is dit ‘n reuse-prestasie om Gauteng-kleure in…

  • Hoekie raap bronsmedalje op

    Sport

    Die Afrika o.18 en o.20 Atletiek Kampioenskap sal vir altyd in die Valie se geheue ingebrand bly

  • Vier Dokkies by finale Gauteng-proewe

    Sport

    MEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan spog met vier netbalspelers (Mullerine Bronkhorst, Kaitlyn van Wyk, Marionique Henning en Dedré Ballack)…

  • Drie dokkies op kriekettoer in Indië

    Sport

    MEYERTON. – Om op die sub-konitent krieket te speel is enige krieketspeler se droom, maar dit is nie vir almal…

  • Dokkie maak die regte skuiwe

    Sport

    MEYERTON. – AJ Els van die Hoërskool Dr. Malan moet solank sy paspoort gereed want dié graad7-leerling gaan as lid…

  • VHK oorrompel Harlequeens met 13-0

    Sport

    Dit gebeur nie elke dag dat 'n span 13 doele in een wedstryd aanteken nie...

  • Dimond skitter op atletiekbaan

    Sport

    VANDRBIJLPARK. – Die HS Transvalia is baie trots op Marli Dimond. Die jong langasem het Atletiek Suid-Afrika se span gehaal…

  • Foto-berig van die NWU Sportreeks se finaal

    Sport

    Die finaal van die NWU Sportreeks het vroeër vandeesmaand in Meyerton op die HS Dr. Malan se velde plaasgevind.

  • NWU Vaal laat groot vis deur sy vingers glip

    Sport

    NWU Vaal se eerste rugbyspan het vandag oral behalwe op die telbord vir Springs ore aangesit

  • Highlights of the Q-School at Heron Banks

    Sport

    Some of the country's best golfers were in action this week at the Heron Banks Golf Club

Back to top button