News
-
‘Verwyder energievoorsiening so vinnig en so ver moontlik van regering’
Local newsBystandkragvoorsiening en hernubare bronne ter wille van besparing is een ding, maar energie-selfstandigheid is heeltemal iets anders. Die oplossing is…
-
-
Meandro maai onder visse en medaljes
Local newsSASOLBURG. - Meandro Pieters, 'n o/13 hengelaar van die Hap en Kap-hengelklub Sasolburg, het aan die einde van verlede jaar…
-
Tenore, soprane, alte en basse – hier is jul kans
Local news'n Besondere geleentheid om deel van 'n uitstaande vertoning te wees. Lees meer...
-
Slag van Majuba by Parys herdenk
Local newsDie Slag van Majuba sal op 18 Februarie by Udolpho Rivierplaas buite Parys met 'n skyngeveg herdenk word.
-
Nuwe Covid variant: SA gaan nie nou reisbeperkings instel nie
NewsDie minister van gesondheid, Joe Phaahla, het Dinsdag 10 Januarie 2023 tydens 'n media-inligtingsessie gesê Suid-Afrika gaan nie reisbeperkings instel…
-
So vang jy ‘n bielie van ‘n baber
Local newsSASOLBURG. - Tennyson (Teuns) Colleskey van die Hap en Kap-hengelklub het 30 Desember 2022 besluit om by Cilliers se plaas,…
-
Uit my pen – die week in Vaalweekblad
Local newsVaalweekblad is weer van Woensdag, 11 Januarie te koop. Hier is 'n voorsmakie van wat jul te wagte kan wees…
-
Gesteelde voertuie van transitorooftog verbind met eienaar van sekuriteitsmaatskappy
Local news'n 45-jarige eienaar van 'n sekuriteitsmaatskappy het op Vrydag 6 Januarie 2023 vlugtig in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn in verband met…
-
‘n Spesiale verjaardag wens ten bate van Basjan Kok
Local newsNicoleen Harmse wil nie koek of geskenke vir haar verjaardag hê nie, net donasies vir Basjan Kok sodat hy vir…
-
Kinderhuiskinders hou onvergeetlike seevakansie danksy fondsinsameling
Local newsKinders van die Trentico Kinderhuis in Vereeniging kon in Desember op ’n onvergeetlike vakansie na die see by Richardsbaai gaan…
-
Watervoël sensus, kom tel saam
Local newsDie Vaal Voëlklub skop die jaar op 'n bedrywige noot af. Lees meer...











