News
-
Dokkies wen naelbytstryd
Local newsHoërskool Dr. Malan het Saterdag Transvaliia se eerste krieketspan op Transvalia se tuisveld geklop.
-
-
Ontbinde liggaam by Doornkuil ontdek
NewsDie polisie ondersoek die omstandighede rondom die ontdekking van ’n ontbinde liggaam by Doornkuil in De Deur.
-
Rudi neem leisels oor by AfriForum Vanderbijlpark
NewsRudi de Beer het reeds die afgelope twee jaar as ondervoorsitter van die AfriForum Vanderbijlpark-tak gedien.
-
Ek sê maar net… Dit was goed vir die stresvlakke
Local newsRUBRIEK - Die besoek was toe net so goed vir die besoekers as vir die inwoners. Nie aldag dat mens…
-
-
Reeksmoordenaar-vrese: Vroue gemaan om waaksaam te wees
NewsVroue word gewaarsku om nie alleen stap of draf nie, veral nie in afgeleë gebiede nie.
-
‘n Spesiale kuier op Wêreld-Alzheimersdag
Local newsVir die inwoners van Siësta se eenheid vir verswakte bejaardes was Wêreld-Alzheimersdag 'n spesiale een waar hul lekker kon dans…
-
Meer pa as afrigter, maar ‘n kwaai een
Local newsCoach André is bekend vir sy sterk waardes, rotsvaste geloof, sy passie vir krieket en die manier hoe hy elke…
-
Destinata vier Suid-Afrika se erfenis om die braaivleisvuur
NewsDie skool se jongste leerders en hul onderwysers het Erfenisdag vroeër gevier met ’n gesellige braai wat Suid-Afrikaners se uiteenlopende…
-
Vermeende dieseldief op R59 vasgetrek
NewsTydens die uitvoering van hul Shanela II-operasionele pligte het die plaaslike SAPD inligting ontvang en dadelik opgetree.
-
Kom vier Erfenisdag saam op die Vaalrivier
NewsDie opening van die bootseisoen wat oorspronklik op 5 September sou plaasvind, was weens slegte weer uitgestel, maar nou lyk…











